Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infanta Family Retreat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Alexa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 2 resensies vir Infanta Family Retreat
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
1.0/5
Adri C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adri C

Basies en nie na wense nie.

Ek is nie iemand wat sommer kla nie, maar ek wil graag net die volgende noem. Die aanwysings na die huis is baie swak. Dit is baie beslis nie stapafstand van die strand/rivier nie. Daar is nie 3 badkamers nie tensy jy die buitekamer se toilet inreken (daar was geen water gewees nie). Geen handdoeke is voorsien nie. Daar was ou gebruikte seep in die badkamer. Die kombuiswasbak was vuil en die silikoon rondom was stukkend, vol muf en aangepak. Daar is geen asdrommetjies in die badkamers of slaapkamers nie. Die waterpomp is ongelooflik steurend veral wanneer iemand snags badkamer toe gaan. Die geyser en stoof kan nie saam gebruik word nie en moet afgeskakel word. Trappe na die tweede verdieping is baie gevaarlik en ‘n handreling word baie sterk aanbeveel. Die onderdakparkering was vol hout gepak en ‘n voertuig kan skaars inpas. Daar was speserye, langlewemelk (2 jaar terug verval), kitssop en verskeie voedselitems in die kas. Meeste was verval en items soos souse was reeds oopgemaak. Die foto's is ongelooflik misleidend en skep ‘n verwronge indruk van die huis. Volgens die informasie is dit ‘n baie nuwe aanbieding veral met net een baie kort opinie. Ongelukkig kan ek op hierdie stadium nie ‘n goeie gradering gee of dit met ‘n oop gemoed aanbeveel nie. Verblyf was regtig maar so-so maar dit was lekker om met die hele familie tyd te spandeer. Ek hoop daar word opgraderings gedoen dan sal ons beslis weer kom. Vir wat geadverteer word en die werklikheid is die prys effens belaglik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Infanta Family Retreat se terugvoer

Hi Adri

I am devastated that you did not enjoy our place. We are new to renting out our place and are very proud of it. We will take your advice and put bath towels in all the rooms as well as fresh soap in all the bathrooms. More than that, we have adjusted our listing with regards to the number of bathrooms and left off the outside bathroom. As for there not being ashtrays in all the rooms, I really do hope you refrained from smoking inside as requested.

Thank you for your input. I hope with the actions taken we can prevent further disappointments. I know my family loves staying there as well as frequent walks down to the sea where we have endless fun and enjoyment.

Regards,
Alexa

Infanta Family Retreat
Natalie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Natalie D
Gesin met klein kinders

Boring.

Beautiful but isolated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Infantapark 33, Kaap Infanta, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cb4b1b479d1d3e8b8fc45080c3a158c99f6fbb3437bf004fb89864ed531341c70a87382c6bdc9c21604f387d66db3a87e6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 3 33 Infanta Park Cape Infanta 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418568732417 20.848348553793
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem