Indigo Apartment
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Stelweg 24, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Indigo Apartment bied selfsorgverblyf in Kenton-on-Sea. Dis naby die rivier en sowat 2 km van die strand af.
Die ruim woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en bad. Die oopplan-kombuis het Smeg-toebehore om etes voor te berei en lei na 'n waskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Die sitkamer langsaan het 'n TV en 'n kaggel. Dit lei na 'n binnehof met 'n ingeboude braai. Aan die ander kant van die woonstel is 'n stoep en tuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 11
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Van Der Stelweg 24, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink Indigo Apartment het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Stelweg 24, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom