Inbloem
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal Cronje-straat 11, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Inbloem bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein, 700 m van die Hoërskool Sentraal en 1,4 km van die Preller Plein-winkelsentrum af.
Verblyf word in 9 smaakvol versierde kamers gebied, elkeen met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Vier van die kamers is selfsorg-eenhede met 'n kombuisie. Elke kamer het 'n stort.
Die gastehuis het 'n swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe. Die gastehuis is 3 km van Grey-kollege en die Universiteit van die Vrystaat af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Norman Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 41
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Generaal Cronje-straat 11, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Inbloem het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dan Pienaar Hillsboro Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal Cronje-straat 11, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom