Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In Toto Retreat

Gastehuis
Yellowwood Room
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n instapkas. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die koffiestasie het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, breekware, eetgerei en 'n dompelkoffiepot. Daar is 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi. Die kamer het 'n tuinuitsig en gaste kan 'n heerlike ontbyt in die ontbytkamer met uitsigte oor die meer geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Alle areas binne die gastehuis is aangewys as nie-rookareas. 'n Boete sal betaalbaar wees indien daar ontdek word dat dié reël nie gehoorsaam is nie.

Partytjies is streng verbode.

Stilte-ure is van 22:00 tot 06:00. In Toto Retreat behou die reg voor om enige nodige stappe te neem indien herhalende klagtes deur ons buurgemeenskap ingedien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Outeniqua Room
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n konnggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad en die kamer het 'n koffiestasie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is 'n slim-TV met Netflix en toegang tot WiFi is beskikbaar. Die kamer het 'n tuinitsig en gaste kan 'n heerlike ontbyt in die ontbytkamer met uitsigte oor die meer geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Alle areas binne die gastehuis is aangewys as nie-rookareas. 'n Boete sal betaalbaar wees indien daar ontdek word dat dié reël nie gehoorsaam is nie.

Partytjies is streng verbode.

Stilte-ure is van 22:00 tot 06:00. In Toto Retreat behou die reg voor om enige nodige stappe te neem indien herhalende klagtes deur ons buurgemeenskap ingedien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swartvlei Suite
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die oopplan-badkamer het 'n bad, stort en 'n aparte toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi in die kamer. Gaste kan ook die sonsondergange vanaf die balkon besigtig en 'n heerlike ontbyt in die ontbytkamer met uitsigte oor die meer geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas

Goliath Heron Suite

Seahorse Suite
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien en daar is 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer bied toegang tot 'n privaat binnehof met 'n uitsig oor die swembad. Gaste kan 'n heerlike ontbyt in die ontbytkamer met uitsigte oor die meer geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Alle areas binne die gastehuis is aangewys as nie-rookareas. 'n Boete sal betaalbaar wees indien daar ontdek word dat dié reël nie gehoorsaam is nie.

Partytjies is streng verbode.

Stilte-ure is van 22:00 tot 06:00. In Toto Retreat behou die reg voor om enige nodige stappe te neem indien herhalende klagtes deur ons buurgemeenskap ingedien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Strelitzia Studio
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n slaapbank, asook 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n privaat stoep met 'n gasbraai. Daar is 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kamer bied toegang tot 'n privaat binnehof met 'n uitsig oor die swembad. Gaste kan 'n heerlike ontbyt in die ontbytkamer met uitsigte oor die meer geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Alle areas binne die gastehuis is aangewys as nie-rookareas. 'n Boete sal betaalbaar wees indien daar ontdek word dat dié reël nie gehoorsaam is nie.

Partytjies is streng verbode.

Stilte-ure is van 22:00 tot 06:00. In Toto Retreat behou die reg voor om enige nodige stappe te neem indien herhalende klagtes deur ons buurgemeenskap ingedien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeek 55, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc394a46c0e88bb394898977995e141c38a3d43c3e4d23fba02d2d95ed448f06a7249ef46e9b2823f6ae60ebe8842515d8808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 55 Jan Van Riebeek The Island 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.018328560968 22.774623111639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem