Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Fredrik F - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie mense en help mens baie.
Imla Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die besoek. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Jessica P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig. Ons kon lekker ontspan.
Imla Guest Farm se terugvoer
Thanks for the visit. Hope to see you again.
Gertrud L - Jun 2021
Algehele gradering
Awesome farm stay.
Imla Guest Farm se terugvoer
Hi Gertrud! Hope you are well? Thank you for the great review. Enjoy...
Willie P - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustig en jy kan regtig ontspan.
Imla Guest Farm se terugvoer
Hi Willie,
Hoop dit gaan goed? Baie dankie vir die terugvoer oor julle kuier. Ons gee aandag aan die punte uitgelig. Ons kan ongelukkig niks aan kersie fees doen nie, behalwe om jou in te lug dat Clocolan volgende jaar hulle eie fees gaan aanbied. Lekker dag.
Jenni Z - Nov 2020
Algehele gradering
Die beste gasvryheid.
Imla Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die besoek. Hoop om julle gou weer te sien.
Engela H - Okt 2019
Algehele gradering
Paradys so tussen die berge.
Imla Guest Farm se terugvoer
Hallo Engela,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Lekker dag.
Jana V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing perfek om behoorlik af te skakel.
Lees meerImla Guest Farm se terugvoer
Hi! Baie dankie vir die terugvoer. Lekker dag...
Hannes J - Mrt 2019
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke!
Imla Guest Farm se terugvoer
Hallo Hannes! Dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te ontvang. Lekker dag...
Annette J V - Nov 2018
Algehele gradering
Ons het so lekker gekuier.
Imla Guest Farm se terugvoer
Goeie middag Annette,
Hoop dit gaan goed by jou, dit was n groot voorreg om jou te leer ken en jul by ons te he.
Kom gerus weer!
Gerhard P - Des 2017
Algehele gradering
Baie beïndruk met fasiliteite, die diens en omgewing.
Lees meerImla Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer! Ons sien uit om julle weer te ontvang. Lekker dag...
Lucille F - Sep 2017
Algehele gradering
Absoluut 'n fantastiese ondervinding.
Imla Guest Farm se terugvoer
Hi Lucille! Hoop dit gaan goed? Baie dankie vir die terugvoer en hoop om julle weer te kan ontvan en beter te leer ken. Lekker dag...
Cornelis V - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties! Sou graag langer wou bly. Beste gasvrou ooit.
Lees meerImla Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die besoek. Hoop om julle gou weer te sien.
Johan P - Apr 2017
Algehele gradering
Man, die selfsorg lapa het lekker gebly met baie skoon lug en ons kon kilometers ver stap met ons brakkie en saam op die stroper ry!
Lees meerImla Guest Farm se terugvoer
Dankie dat julle ons besoek het. Hoop om julle gou weer te ontvang.
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfall-plaas, S388, Clocolan, 9750, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom