Ikhayo'lwandle
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deary-laan 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R1 190 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Ikhayo'lwandle is 'n lieflike woonstel met 'n see-uitsig in Gonubie, Oos-Londen, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die woonstel ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf binne stapafstand vanaf die strand soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n rusbank vir kinders. Daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n oopplan-leefarea en -kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n lessenaar, 'n TV met DStv en 'n gemaklike rusbank.
Hierdie area lei na 'n balkon met sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Deary-laan 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deary-laan 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom