Hypnotic Beach House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 38, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hypnotic Beach House is 'n pragtige vakansiehuis in Britanniabaai, ontwerp vir gerief en veelsydigheid. Dit bied 'n asemrowende see-uitsig.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 2 storte in een, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie op die onderste verdieping het 'n yskassie, basiese eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die hoofkombuis is op die boonste verdieping en is met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof en oond, gasstoof, induksiestoof, konvensionele oond, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Dit het 'n lieflike eetarea, en 'n binnebraai-area en spog met see-uitsigte.
Die balkon bied asemrowende uitsigte en gaste kan 'n glasie wyn geniet terwyl hulle na die sonsondergang kyk.
Slaapplek
’n Bespreking by Hypnotic Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- George-straat 38, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 38, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom