Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hunter's Pride 14

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let dat hierdie 'n rookvrye instansie is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Let dat die Dinokeng Wildreservaat 'n eenmalige bewaringsfooi van R100 per volwassene, R50 per kind tussen 2 en 12 jaar, en R50 per voertuig by die ingang hef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunters Pride 14, Pride of Africa Wildlife Estate, Hammanskraal, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aed7d1105c3481cf4d91c957b92cdac1390836f0e2bb69227f9f98dbe748cc56f212dc5dcb1d9114ecb84683881dd9b9676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 34 5 1 5 14 Hunters Pride Pride of Africa Wildlife Estate 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.333427588345 28.378002047539
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem