Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hummingbird Hill Vermont

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Siffie-singel 23, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Hummingbird Hill Vermont is in Hermanus. Die eenheid is perfek vir 'n groep vriende of groot gesinne en bied 'n pragtige uitsig oor die natuur en see. Hierdie eenheid is naby restaurante, kroeë en winkels.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Daar is 1 aparte slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n aparte slaapbank in hierdie kamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogllf, stoof, lugbraaier en ketel toegerus. Daar is ook 'n tafel op die stoep waar gaste maaltye kan geniet.

Daar is 'n slim-TV, WiFi en veilige onderdakparkeerplek agter 'n hek. Braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan voëlkyk, fietsry, swem, bergfietsry en visvang.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hummingbird Hill Vermont
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Irene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Siffie-singel 23, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hummingbird Hill Vermont het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Siffie-singel 23, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57493ef0fd443891b2af8c6214e87d1b33ec62e65cf96133f817fc8c9a690209a843c02fc803901f268ce8775813ec698569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 23 Siffie Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.415948803166 19.149535448611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem