Huisie by die see
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Humiflorastraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Huisie by die See is 'n tweeslaapkamerwoonstel net onder die hoofhuis. Die woonstel het 'n privaat ingang en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel het 'n uitsig oor die see vanuit albei slaapkamers, leefarea, kombuis en braai-area met ongelooflike sonsondergange tydens die somermaande.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede het 2 driekwartbeddens. Alle linne word voorsien. Kinders onder 12 moet 'n volwassene by hulle hê. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, bad en toilet. Badhanddoeke kan op aanvraag voorsien word, maar bring asb. eie strandhanddoeke saam.
Die kombuis is met 'n vierplaatstoof en oond, mikrogolfoond en yskas toegerus. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv. Buite is daar 'n braai-area met 'n tafel en stoele.
Slaapplek
’n Bespreking by Huisie by die see sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Angie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Humiflorastraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Huisie by die see het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Humiflorastraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom