Huisie By Die See
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynsingel 85, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 680R1 512 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Huisie By Die See bied bekoorlike selfsorgverblyf in Dwarskersbos, 'n rustige seedorpie aan die Weskus. Die eiendom is naby die strand en verskeie besienswaardighede in die area.
Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en daar is nog sitplek by die toonbank in die kombuis. Die omheinde tuin het braaigeriewe en buitesitplek en gaste het toegang tot parkeerplek vir 2 voertuie.
Dwarskersbos het 'n pragtige strand, visvangplekke en 'n verskeidenheid voëlspesies.
Slaapplek
’n Bespreking by Huisie By Die See sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 98
Jaar gelys 8
Ligging
- Dolfynsingel 85, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Huisie By Die See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynsingel 85, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom