Huisie by die See
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Huisie by die See is 'n lieflike selfsorghuis vir 5 gaste in Struisbaai net 700 m van die strand af.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n enkelbed. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die laaste 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel met sitplek vir 6 gaste geniet word. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die leefarea het 'n knus sitarea en 'n binnebraai-area wat toegang tot 'n stoep met 'n tuin-uitsig bied.
Struisbaai bied verskeie doendinge soos hengel, kajakvaart, branderplankry, sweefski en die pylsterte in die hawe sien. Walvisse kan ook tussen Julie en Augustus gesien word. Dis net 4 km na L'Agulhas toe waar gaste die Quoin Point Vuurtoring, die Kaap Agulhas Vuurtoringmuseum kan sien en verskeie voetslaanroetes soos dié by Spookdraai of Rasperpunt kan aanpak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Rentia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kerkstraat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Huisie by die See het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom