Huis van Brood
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merinostraat 11, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 330 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ontsnap na die rustige en skilderagtige omgewing van Huis van Brood, 'n bekoorlike gastehuis wat in die stil woonbuurt van Malmesbury geleë is en tussen die asemrowende koringlande en wingerde van die Wes-Kaap skuil.
Gaste kan tussen 2 kamers wat elk gehaltelinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het, kies. Koringaar het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en Wingerdstok het 'n koningingrootte-bed.
Elke kamer het 'n privaat ingang, WiFi, lugversorging, 'n yskassie, haardroër, 'n TV (Showmax, Netflix, maar geen DStv nie) en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n omskakelaar wat aan gaste 'n gewaarborgde kragtoevoer tydens kragonderbrekings verskaf. Die lugversorging is nie daaraan gekoppel nie.
Of gaste op soek is na 'n romantiese wegbreek of 'n rustige toevlugsoord buite die gewoel van die stad, Huis van Brood bied die perfekte basis vanwaar gaste die natuurskoon en kulturele erfenis van die omliggende area kan verken.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Merinostraat 11, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Huis van Brood het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Malmesbury Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merinostraat 11, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom