Hout Huis @ Baviaanskloof Guest Cottages
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hout Huis @ Baviaanskloof Guest Cottages is in die Baviaanskloof-natuurreservaat geleë, en is 74 km vanaf Willowmore en 130 km vanaf Patensie.
Dié houtkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer is onder die trappe met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, induksieplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die kamer lei na 'n stoep by die groenigheid, en gaste het toegang tot braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan aktiwiteite soos voetslaan en voëlkyk geniet, die San-tekeninge besoek of die 4x4-roetes verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Hout Huis @ Baviaanskloof Guest Cottages sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Jana Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 105
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Baviaanskloof Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom