Housemartin Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Clive Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Dineo M - Mei 2024
Algehele gradering
Hospitality was very good.
Karel F - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies.
Thelmarie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklike kamer met 'n heerlike ontbyt en uitstekende gasheer!
Housemartin Guest House se terugvoer
Good day Thelmarie,
It was such a pleasure hosting you and your son.
Thank you for your positive message.
Regards,
Justin
Riaan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf met uitmuntende gasvryheid.
Housemartin Guest House se terugvoer
Good day Riaan,
Trust you are well. Thank you so much for this positive message.
Regards
Justin
Kobus D - Mrt 2024
Algehele gradering
The unit was clean, everything was working, the swimming pool was clean and very.
Housemartin Guest House se terugvoer
Good day Kobus, thank you so much for your review. This has really made our day and we will definitely continue to give our very best. Till we meet again. Regards, Justin
Lorraine P - Feb 2024
Algehele gradering
Veilig, netjies en skoon.
Housemartin Guest House se terugvoer
Good day Lorraine,
Thank you so much for your message and your positive suggestion. We have already implemented the loadshedding schedule. Thank you so much for the kind words; it really motivates us to keep on pushing.
Regards,
Justin
Mariaan E - Jan 2024
Algehele gradering
Daar was 'n netjiese kamer met warm water, elektriese tyd tydens beurtkrag.
Housemartin Guest House se terugvoer
Good day Mariaan, thank you so much for your kind words.
Regards
Justin
Tollie G - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, naby hospitaal.
Housemartin Guest House se terugvoer
Good day Tollie,
Trust you are well.
Thank you for taking the time to review us.
This gives us an opportunity to see where we are doing good and where we need to improve on our shortfalls.
We trust we can see you back again in the very near future.
Regards,
Justin
Charmaine F - Aug 2023
Algehele gradering
What an incredible experience with the best hospitality.
Lees meerHousemartin Guest House se terugvoer
Good day Charmaine,
Trust you are well.
Thank you so much for your positive feedback. This gives us motivation to push forward and only give our valued guests the very best.
Regards,
Justin
Madeleine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Housemartin Guest House se terugvoer
Good day to you, Madeleine
This is an amazing message and review. We will be sure to keep up the good work.
Adéle D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goeie ligging naby hospitale.
Housemartin Guest House se terugvoer
Good day Adele,
Trust you are well.
Thank you so much for your valued review.
Regards,
Justin
John A - Mei 2022
Algehele gradering
See stars.
Housemartin Guest House se terugvoer
Hi Johan,
Thank you for the review.
Maria B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Housemartin Guest House se terugvoer
Hi Maria,
Thank you for the review.
Michonne H - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer.
Housemartin Guest House se terugvoer
Hi Michonne,
Thank you for the review.
Marion B - Aug 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Housemartin Guest House se terugvoer
Hi Marion,
Thank you for the review.
Denise N - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Housemartin Guest House se terugvoer
Beste Denise, baie dankie vir die terugvoering. Jy is 'n wonderlike mens en ek hoop om jou in makliker omstandighede volgende keer te sien. Alle sterkte vir jou en jou man se besigheid en sterkte met jou keuse om by jou moeder se besluit te berus, dit kon nie maklik gewees het nie, en tog was jy self deurentyd vriendelik.
Mense soos jy maak die werk 'n absolute plesier!
Harry B - Feb 2021
Algehele gradering
Sal definitief weer daar bly.
Housemartin Guest House se terugvoer
Good day Harry,
Trust you are well.
Thank you so much for your very kind words.
Regards
Justin
Nicoletee Ann (nickey) O - Okt 2019
Algehele gradering
As jy vir sake of vir hospitaal redes kom. Beslis.
Housemartin Guest House se terugvoer
Good day Nicky,
Trust you are well.
Thank you so much for your review. This gives us the opportunity to rectify our shortfalls and make sure we give only the best to our Guests.
Regards
Justin
Magda K - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Housemartin Guest House se terugvoer
Baie dankie Magda, ons waardeer jou moeite om terugvoering te gee.
Rika T - Mrt 2018
Algehele gradering
Naby hospitaal.
Lees meerHousemartin Guest House se terugvoer
Beste Rika
Ongelukkig is dit so, dat wanneer jy 'n betaling gemaak het, is daardie kamer onvoorwaardelik vir jou uitgehou en kan ek nie later vir jou sê, jammer, ek moes hom vir iemand anders gee nie. Jy is welkom om dag vir dag te bespreek en betaal en die risiko te neem dat daar nie 'n kamer vir jou is nie. Ek verstaan die probleem met die hospitaal, maar as enkel besigheids-persoon, kan ek nie die finansiële implikasies daarvoor absorbeer nie.
Wat die kamer betref, ons het net 1 so 'n kamer, met 2 enkel beddens en die badkamer oorkant die gang. Die badkamer is privaat en word met geen ander kamer gedeel nie. Dit is spesifiek so, vir privaatheid in die geval van, sê 'n ma en seun, wat meer privaatheid van badkamer wil hê. Die ander kamers het almal 'n badkamer in die kamer. Sommige kamers se badkamer het 'n deur, ander nie. Waarom jy daardie kamer geneem of gekies het, weet ek nie. Dit was moontlik die laaste kamer en jy het ingestem om hom te neem, wetende dat die badkamer oorkant die gang is. Dit word duidelik so verduidelik, aanlyn.
My raad dus is, indien u steeds hier wil oorbly. Bespreek en betaal vroegtydig, vir 'n kamer wat jou pas. Hou in gedagte dat ons nie n kamer se geld terug kan gee of oordra na 'n ander datum nie. Die kamer word onvoorwaardelik vir jou reserveer wanneer jy betaal. Om uit te skuif na 'n ander dag, help niks, want dit is water onderdeur die brug en daardie verlies kan nooit herwin word nie, aangesien die latere datum weer verhuur kan word. Ons kansellasie beleid stel dit ook duidelik so.
Hoop u verstaan.
Groete
Tom
Frans V - Okt 2017
Algehele gradering
Die verblyf was presies wat ek nodig gehad het.
Housemartin Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Gerhard V - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklike skoon verblyf met vriendelike ontvangs.
Leon B - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en gerieflik.
Housemartin Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning.
Tom
Wessel P - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Gabriel L - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik naby Wilmed hospitaal. Vriendelike en gasvrye ontvangs.
Vanessa G - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese en goedkoop akkommodasie reg oorkant Wilmed Park Hospitaal.
Housemartin Guest House se terugvoer
Rosa, baie dankie. Ek waardeer jou terugvoering. Skree net as ek kan help.
Tom
Sonja L - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig, veilig en awesome.
Housemartin Guest House se terugvoer
Sonja, wat asemrowend is, is jou terugvoering. Jy maak sommer my dag. Dankie.
Alida V - Mrt 2017
Algehele gradering
Was wonderlik om so naby Wilmed te wees.
Housemartin Guest House se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om die terugvoering te gee, ons waardeer dit baie.
Philip R - Des 2016
Algehele gradering
Nice place, friendly staff.
Housemartin Guest House se terugvoer
Sorry I responded so late! Thank you for your review, it is appreciated.
Jannie G - Nov 2016
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, sal 100% aanbeveel.
Housemartin Guest House se terugvoer
Baie dankie Jannie, ons waardeer die terugvoer en dat jy die tyd daarvoor afgestaan het.
Linda G - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig en baie skoon.
Housemartin Guest House se terugvoer
Baie dankie Linda, ons waardeer die terugvoer.
Lorraine V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik, behulpsaam om datums en kamer te verander.
Housemartin Guest House se terugvoer
Baie dankie Lorraine, ek is bly ons kon help!
Attie B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie gasvry!
Housemartin Guest House se terugvoer
Baie dankie Attie! Ons is bly jy het dit goed ervaar.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ametisstraat 39, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom