Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House@99

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir House@99
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Delaine J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delaine J
Gesin met tieners

Netjies, skoon en veilig.

Ons het lekker gebly, genoeg spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelma O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties lekker.

Wat 'n ongelooflike lekker plek om in te bly. Geen loadshedding, baie goeie ligging en naby alles in die omgewing. Jacques het ons vriendelik verwelkom en was altyd vinnig om ons te help met navrae. Ek sal House@99 vir enige reisigers vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune H
Enkelreisiger

Gemaklik, goed ingerig en voel soos jou huis weg van die huis.

Die blyplek is reg rondom omhein met elektriese drade, wat jou dadelik gerus stel dat jy en jou besittings veilig sal wees daar. Dit is ook ingerig met genoeg meubels en geriewe dat 'n mens dadelik tuis voel. Dit is sentraal geleë in Kimberley, in dieselfde area as die stad se waterwerke en ek het dus persoonlik geleentheid gekry om van beurtkrag ook te ontsnap gedurende my verblyf. Ek kan dan laastens ook getuig van die gasvryheid van die eienaars van die plekkie. Hulle was my gidse in die stad en was baie beskikbaar op WhatsApp om my vrae en versoeke te beantwoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterworks-straat 99, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52141c538b2ee94a33202de0fcd1a09e6943194f61ba3274a78fa5cf5573be65c1461190faca0d8c3b5f4b6fb86c014d2bf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 99 Waterworks Street New Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.751017343284 24.754486003633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem