House on the Hill
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R322, Plaas Kruysriver 38 van 80, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 770 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
House on The Hill is op 'n skaapplaas op die oewer van Duiwenhoksrivier naby Heidelberg geleë. Dit is die ideale bestemming vir dié wat 'n rustige wegbreek na die platteland soek.
Gaste kan tussen 3 eenhede met slaapplek vir 4 gaste elk op die oewer van die plaasdam kies. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n bad en 'n stort in elke eenheid.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is 'n gemaklike sitarea, etenstafel en 'n TV in die oopplan-leefarea. Die eenhede lei na 'n privaat houtdek met 'n houtvuurwarmbad en 'n uitsig oor die plaas en op die berge in die verte.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike pizza-oond en 'n braai-area. Vars koeimelk en plaaseiers is daagliks beskikbaar. Die Gysmanshoekpas begin op die plaas en is ideaal vir bergfietsry. Gaste kan ook op die plaasdam roei.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annellie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 10
Ligging
- R322, Plaas Kruysriver 38 van 80, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink House on the Hill het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R322, Plaas Kruysriver 38 van 80, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom