Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on the Hill

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annellie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir House on the Hill
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Susan C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met vriende

Wonderlike wegbreek.

Sal weer kom bly by julle! Dit was die lekkerste verblyf met die vriendelikste mense! Huise is ten volle toegerus met alles wat mens nodig het, jacuzzi was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on the Hill se terugvoer

Goeie dag Susan
Baie geluk dat julle toe 'n eerste plek behaal het op Heidelberg se Pampoenfees 2024! Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons sien julle definitief volgende jaar weer!
Vriendelike groete
Annellie

House on the Hill
Justin S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, down to earth and beautiful.

Owners were incredibly welcoming and went out of their way to ensure we enjoyed our stay. The views from the woodfired hot tub were incredible and were complemented by a lovely braai area where plenty of complimentary wood is provided. We could watch sheep and cow herders from the deck, which was very entertaining. Furthermore, the border collie on site put on a show for us at the dam by herding the geese around the dam while we were enjoying a swim. The farm had plenty of hiking trails to explore, animals to greet, and a breakfast spot directly opposite which offered economical prices. Would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on the Hill se terugvoer

Justin, it was such a pleasure to have you as our guest. Thank you for your positive review. We hope you will be back soon to visit us.
Warm regards,
Annellie

House on the Hill
Linn-mari K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linn-mari K
Gesin met klein kinders

Stunning!

Wat 'n pragtige plek! Kinders het dit so geniet. Wonderlike plek om te gaan saam familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on the Hill se terugvoer

Linn-Mari, dit was wonderlik om jou te ontmoet! Jy het 'n pragtige gesin. Ek hoop regtig om julle gou weer as ons gaste te ontvang. Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Vriendelike groete,
Annellie

House on the Hill
Andrea G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea G
Saam met vriende

Rustige wegbreek naweek met vriende.

Ons het die drie huisies bespreek met 'n groep vriende vir 'n wegbreek naweek. Dit was 'n ongelooflike lekker tyd! Die huisies is goed toegerus en lekker ruim, die stoep is lekker groot en die uitsig is beautiful, veral vanuit die woodfired hottubs. Daar is ook 'n baie groot saal langs die huisies met 'n lekker braai & pizza oond. Ons sal vir seker weer teruggaan en sal hulle 100% aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on the Hill se terugvoer

Andrea, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is so bly dat julle dit hier by ons geniet het en ek hoop julle kan ons gou weer kom besoek.
Vriendelike groete,
Annellie

House on the Hill
Vanaf
R1 770
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 770
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R322, Plaas Kruysriver 38 van 80, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb9a08a5244bbfeabcbefb5cdb072e79b9d0a18e5115b9606bbb9b272ab2e166f0c91ac92b8a6f03aab78d871837c222eea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 R322 Farm Kruysriver 38 of 80, Doornkraal 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 11:00 -34.033344 20.956968
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem