Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House McIntosh

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

5 Addisionele gaste kan geakkommodeer word teen ekstra koste mits dit vooraf so gereël is.
Daar is 'n breekskadedeposito van R1000 wat in kontant aan die opsigter betaal moet word. Dit word binne 'n week na die uitklokdatum terugbetaal.
Die huis is troeteldiervriendelik.
Die huis het draagbare braaigeriewe.
Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie. Dit is 'n stil woonbuurt. Die bestuur behou die reg voor om huurders uit te sit wat nie by hierdie reëls hou nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompneus Steeg 8, Elandsbaai Suid, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61b54834f07d5490fb13d9014f4b6c23f43de5a5da37cbbb0effc60750630d4285f1b3d61419f395520a6623194aa83bb8bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 12) 22 5 1 5 8 Stompneus Steeg Elands Bay South 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -32.318237267842 18.325983881951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem