House Bronkhorstspruit Dam
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meerkatlaan 13, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
House on Bronkhorstspruit Dam is geleë in die Aquavista-landgoed. Aangesien dit minder as 500 meter van die dam af is, word jy bederf met rustigheid en panoramiese uitsigte.
Die huis het 3 slaapkamers met balkonne, 2 badkamers en 1 gaste-toilet. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die matrasse vir kinders kan voor aankoms gereël word. Daar is ook 'n aparte volledig gemeubileerde eenslaapkamerwoonstelletjie.
Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -woonkamer en -eetkamer en 'n kroeg-area in die hoofhuis. Dit is ideaal vir lekker kuiers saam met vriende of familie. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Dan is daar nog 'n wasmasjien, tuimeldroër en DStv. Gaste kan ook lekker kuier by die gasbraaier en ontspan langs die swembad.
Nog geriewe sluit 'n lieflike tuin-area en 'n dubbelmotorhuis in. Sekuriteitswagte is altyd aan diens in die landgoed en 'n daaglikse skoonmaakdiens is verpligtend.
Slaapplek
’n Bespreking by House Bronkhorstspruit Dam sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Meerkatlaan 13, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink House Bronkhorstspruit Dam het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Aquavista Mountain Estate Bronkhorstspruit Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meerkatlaan 13, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom