Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 801

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 58

Resensies 31

Jare op LekkeSlaap 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Horizon Bay 801
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zainub J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zainub J

Beautiful Blouberg stay with amazing sunset views.

The apartment is opposite the beach with unobstructed views of the Atlantic Ocean. The majestic Table Mountain is a beautiful view on a clear day. There are ample eateries and grocery stores within walking distance. The apartment was clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adel P
Gesin met tieners

Pragtige woonstel.

Die woonstel is baie goed toegerus, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Die enigste negatiewe punt is tydens loadshedding was die gebou donker en moes ons trappe klim. Hulle is besig om 'n generator in te sit, maar het nog nie gewerk nie. Tydens loadshedding was die hekke oop wat na die motors toe gaan en die trap wat ons moes gebruik is buite nie in sig van die wag nie. Enige persoon kan die trappe dan gebruik. Verder het ons lekker gebly, die strand was skoon en Horizon is naby als, jy kan net loop. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Bay 801 se terugvoer

Baie dankie Adel, so bly julle het dit geniet. Die generator is nou in werking, so ons 'n reg vir julle volgende besoek. Wat jy dalk nie bewus was van nie, is dat daar 'n sekuriteitswag is, wat slegs die buite area patrolleer. Daar is ook 24 uur kameras by die parkeerareas wat deur die binne personeel gemonitor word en gaste kan ook slegs met 'n 'remote' toegang tot die gebou kry.

Horizon Bay 801
Deborah T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah T

Lovely, clean and self catering apartment, with amazing views!

Thank you for a wonderful few days. It was central to all our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Bay 801 se terugvoer

Thank you Deborah, so glad you enjoyed it and hope to welcome you back.

Horizon Bay 801
Vanaf R1 660
R1 660 R1 328
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 660
R1 660 R1 328
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 660
R1 660 R1 328
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergstraat, Horizon Bay Apartments Eenheid 801, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2547549b70c0bae9a687b58960becd439c00bae3bc44f72bb2c1b5a8b052bb66ec4f6b2a755da554ab46af293b5f5d4729ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 660 nouVanaf R1 328 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Blaauwberg Road Horizon Bay Apartments Unit 801 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822060615327 18.477379646558
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem