Horizon Bay 206
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blauwberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R1 710R1 368 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Horizon Bay 206 is 'n selfsorgwoonstel in die skilderagtige Blouberg-area.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n gastebadkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n etenstafel met sitplek vir 4 waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en spog met 'n uitsig oor die see. Gaste kan ook die TV en gratis WiFi benut.
Die skuifdeure lei na 'n balkon waar gaste hul oggendkoffie of 'n skemerkelkie kan geniet. Die balkon bied 'n see-uitsig.
Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig op die perseel beskikbaar, en gaste kan ook in die gemeenskaplike swembad afkoel. Hierdie woonstel is naby verskeie restaurante, kroeë en winkels wat gaste kan besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Blauwberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blauwberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12