Horizon Bay 1701
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg, Horizon Bay Apartments Eenheid 1701, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R6 436 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Horizon Bay 1701 is 'n luukse dakwoonstel in Bloubergstrand, 'n gewilde Kaapse buurt met 'n prentjiemooi uitsig op Tafelberg oorkant die baai.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat stylvol versier is en oorgenoeg kasruimte bied. Die slaapkamers het ook elk 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n enkelbed en 'n uittrekmatras, en dié 2 kamers deel 'n gastebadkamer wat 'n bad, handstort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sentrale toonbank met stoeltjies. Die leefarea spog met 'n pragtige see-uitsig, gemaklike sitplek en lei na die eetarea.
Tydens beurtkrag sal die omsetter verseker dat gaste toegang tot lig, die TV en WiFi het.
Daar is gemaklike meubels op die balkon en gaste kan ook die uitsig van hier af waardeer. Die swembad op die perseel is tot gaste se beskikking en bied ook 'n see-uitsig.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Blaauwberg-weg, Horizon Bay Apartments Eenheid 1701, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergrant Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg, Horizon Bay Apartments Eenheid 1701, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12