Horizon Bay 1503
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbergweg 4, Complex Horizon Bay, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Horizon Bay 1503 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in die Horizon Bay-kompleks in Table View geleë is. Dié eenheid is binne maklike bereik van die strand, restaurante en 'n winkelsentrum en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Dié smaakvolle woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die laaste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Dié gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee-en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met 4 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n balkon wat 'n uitsig bied oor die see en omliggende dorp. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet, die uitsig bewonder en ook die gemeenskaplike swembad gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Horizon Bay 1503 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jehane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Blaauwbergweg 4, Complex Horizon Bay, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Horizon Bay 1503 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbergweg 4, Complex Horizon Bay, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom