Hope Guest House
1 resensie
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Enige partytjies of privaat funksies word nie toegelaat nie.
Rook in die eenheid is verbode. Buite is daar 'n tafel, stoele en asbakkie om te gebruik.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Enige ongeregistreerde gaste word nie toegelaat nie.
Moet asb. nie in die slaapkamer eet of drink nie.
Respekteer asb. die aanklokreël vir geraas.
Respekteer asb. die inklok- en uitkloktye.
Kyk asb. mooi na die sleutels en hekafstandbeheer.
Kyk asb. mooi na die meubels.
Moet asb. nie die meubels herrangskik nie.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Emmastraat 9, Clarenspark, Edenvale, 1609, Gauteng
- Geen kinders onder 12