Hoopstad Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nettie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Jaco D - Mrt 2024
Algehele gradering
Die plek kan ek aanbeveel!
Hoopstad Guest House se terugvoer
Jaco, baie dankie vir jou vriendelike woorde. Jy is enige tyd welkom om weer hier oor te slaap.
Jurie B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer. Ek het lekker gebly en die ontbyt was baie lekker.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cooperstraat 29, Hoopstad, 9479, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom