Honne-Pondokkies
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Emdi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 306
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Annelize S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Marius S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekka!
Giel K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en asem rowend.
Marius Gerrit B - Feb 2024
Algehele gradering
Kort verblyf, waarde vir geld.
Koos J.j. B - Jan 2024
Algehele gradering
Gereis met Weskus Op, Hondeklipbaai was laaste stop. 2 aande net te kort.
Michael K - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het lekker oornag.
Jaco H - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Jannie S - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowende natuurskoon, rustig, stil, nederig.
Mari L - Des 2023
Algehele gradering
Ons het vir 13 dae gekamp! Dis kindervriendelik. Was net fantasties!
Riette H - Des 2023
Algehele gradering
Ons Pondokkie no 1 het sy eie braaikamer gehad! Eenheid was ruim en skoon.
Eben B - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Corne H - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Vir enigiemand op soek na ongereptheid en sielskalmte.
Kurt V - Okt 2023
Algehele gradering
Quiet with a beautiful beachfront.
Magda K - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut onverbeterlik!
Erik B - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n unieke ervaring.
Bernadette G - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Thelma O - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige pondokkies met 'n mooi uitsig.
Lex K - Sep 2023
Algehele gradering
Geskik vir oornagverblyf.
Tom F - Sep 2023
Algehele gradering
Road is tough going.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Danie vir jou resensie. Ongelukkig het ons in Namakwaland oorstromings gehad en was alle paaie nie toeganklik om blomme te sien nie. Omdat Hondeklipbaai afgeleë is, kan selfoon opvangs swak wees met tye. Jammer dat jy koud gekry het, maar jy moes net in die kas geloer het, daar is 'n ekstra 2de kombers en verwarmer.
Abrie K - Sep 2023
Algehele gradering
Voldoende vir ons behoeftes.
Ilse M - Sep 2023
Algehele gradering
Interessante kuiertjie.
Christine D - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable caravan - not really luxury.
Lees meerJan N - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met vriendelike personeel.
Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf in die karavaan.
Linda B - Sep 2023
Algehele gradering
Alhoewel ons teleurgesteld was met Hondeklipbaai as bestemming het Honne-Pondokkies vir ons uitgestaan.
Ingrid B - Aug 2023
Algehele gradering
Guests need clearer road instructions with the option of either the long or the shorter route mentioned.
Liesel V - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik, vriendelik en pragtig.
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Die verblyf was 'n aangename ervaring!
Wessie V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, soos altyd.
Nico S - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs deur eienaar.
Derick V - Aug 2023
Algehele gradering
Het net een aand oorgeslaap en sal weer wil terug gaan en meer tyd spandeer.
Yolanda K - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker by die see.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Ongelukkig was die bedlampie nie by die muur aangeskakel nie. Ons vra om verskoning hiervoor.
Ons kon ongelukkig geen probleme vind met die badkamer lig nadat die klagte ingedien was nie.
Vriendelike groete.
Magda T - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustig en skoon, netjiese plek.
Pierre B - Jul 2023
Algehele gradering
'n Snoesige huisie met alles wat ons nodig gehad het.
Mercia B - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelik.
Neels B - Jun 2023
Algehele gradering
Redelike aangename verblyf.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons kan nie verstaan wat met die stort fout is nie aangesien ons gaste voor en na u in dieselfde eenheid gehad het en daar geen klagtes was nie. Ons het ook die stort nagegaan en daar is geen foute nie. Dis jammer dat u nie die beweerde probleem onder ons aandag gebring het tydens u besoek nie.
Maryke S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die binne-braai het die ding gedoen.
Eljoh T - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en sielsbevredigend.
Chantelle K - Des 2022
Algehele gradering
Met aankoms was besprekeing bietjie deurmekaar, maar was gou uitgesorteer. Vriendelike eienaars.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Goeiedag,
Dankie vir die terugvoering.
Groete,
Charlene M - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties! Saligheid vir die siel.
Cormac P - Des 2022
Algehele gradering
Amazing please and very friendly property owner and clean and organised.
Juanita W - Des 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie behalwe vir paar goedjies.
Andri F - Des 2022
Algehele gradering
Lekker lekker!
Esme V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies en goed geleë.
Riaan O - Des 2022
Algehele gradering
Nice uitsig en akkommodasie.
Daleen G - Nov 2022
Algehele gradering
Namakwa-mooi.
Driekie S - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome plek, sal enige dag weer gaan.
Nico B - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig en baie stil en netjies.
Hanlie M - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het saam met vriende gereis en was deel van 'n groep wat in Pondokkie 2 gebly het.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. Onthou om volgende keer betyds te bespreek sodat Pondokkie 1 en 2 beide beskikbaar is wanneer jul weer by ons kom kuier.
Vriendelike Groete
Emdi Swanepoel
Pieter M - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gebly. Baie vriendelik ontvang. Goeie raad gekry oor roetes, restaurante, petrol, blomme kyk, ens.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Petrowelma B - Sep 2022
Algehele gradering
Klein, maar ekonomies en voldoen aan alle vereistes.
Elfie K - Aug 2022
Algehele gradering
Honne-Pondokkie 7 is baie basies.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Ons is jammer dat jy dit klein en beknop ervaar, aangesien hierdie Pondokkie een van ons gewildste Pondokkies is. Veral omdat dit beskik oor 'n privaat erf, lieflike see uitsig en onderdak parkering. Hierdie Pondokkie word geadverteer as 'n Pondokkie sonder televisie. Onthou om dan volgende keer die regte Pondokkie te bespreek.
Vriendelike Groete
Tanya J - Aug 2022
Algehele gradering
Wow.
Theuns R - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies met 'n pragtige uitsig.
Erich L - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, maar nie vir 3 volwassenes nie.
Howard V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Henry K - Aug 2022
Algehele gradering
Geen kliëntediens.
Mari-elize S - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige oornag.
Gert P - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Riekie N - Jul 2022
Algehele gradering
Ons was net vir een aand daar, maar dit was heerlik en pragtig.
Jopie M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. So lekker gebly. Alles sloom en netjies gewees. Gasvryheid top gehalte.
Christian B - Jun 2022
Algehele gradering
Stay was great, just the roads to the town are a bit rough, need a SUV that can manage the dirt roads.
Renske B - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier en lekker gerus. Baie dankie, Emdi.
Hendrik Jacobus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Meer perfek as die blyplek kan jy nie kry nie.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Hendrik. Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon ontvang. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Jasper en Emdi
Natasha E - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, kos vir die siel, gasvryheid.
Honne-Pondokkies se terugvoer
More,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ai dis jammer jy het nie in die kas geloer nie, daar is 'n staanwaaier.
Hoop om julle weer te sien.
Nawawie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Die kuier was baie lekker en al die geriewe was baie lekker.
Anita D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie stil en nie veel om te doen nie.
Leanca M - Jan 2022
Algehele gradering
Pit stop.
Elize D - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige dorpie. Regtig aan my hart gevat. Pragtige natuurskoon. Baie geniet.
Andre B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in die kontrei, so mooi plek.
Somarie V - Jan 2022
Algehele gradering
Had a nice stopover.
Susan L - Jan 2022
Algehele gradering
Die was ongelooflik lekker.
Pierre K - Des 2021
Algehele gradering
Gasvry en netjies.
Hantjie E - Des 2021
Algehele gradering
Lekker ondervinding.
Jaco N - Des 2021
Algehele gradering
Lekker maar kan verandering doen.
Erika R - Des 2021
Algehele gradering
Martietjie is baie vriendelik en ons was werklik verras oor die braaikamer, het baie lekker gekuier.
Desire R - Des 2021
Algehele gradering
Alles was wonderlik.
Debbie E - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed toegerus.
Ronell G - Des 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik. Baie dankie.
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en vriendelike diens.
Henk J - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier met familie.
Cindy G - Des 2021
Algehele gradering
Moeg gery.
Lees meerWilliam P - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Renske B - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en lekker. Net wat ons nodig gehad het om te herlaai.
Marius V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Glen H - Okt 2021
Algehele gradering
Best place to stay in Hondeklipbaai.
Rajiv D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustige kuier.
Wynand L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Cedric R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Netjies en veilig.
Fanie B - Sep 2021
Algehele gradering
Net een nag oorgebly, plek verken en geniet, verblyf skoon en netjies.
Johann R - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Carel F - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi see-uitsig-kampplek.
Hannelie K - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige dorp, maar slegte ervaring.
Lees meerAndre M - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Lees meerNicklaas J - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig.
Teresa O - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Izabel S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Paul P - Sep 2021
Algehele gradering
Visit to Hondeklipbaai for Spring flower viewing.
Lees meerReginald J - Sep 2021
Algehele gradering
Ons moes kanseleer weens probleme met ons voertuig maar het baie uitgesien na die verblyf.
Mari O - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie ligging, goed toegerus, netjies en gemaklik
Len T - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker ruim verblyf.
Fanie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Carrol E - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely little cosy wooden cottages.
Janetha B - Aug 2021
Algehele gradering
Had a great stay. Owner very friendly.
Chris G - Aug 2021
Algehele gradering
Ware Weskus-gasvryheid.
Piet J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik.
Renatha G - Aug 2021
Algehele gradering
Hondeklipbaai 'n juweel op die Weskus.
Deon B - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker plek om te bly as jy Hondeklipbaai wil be soek!
Elize L - Aug 2021
Algehele gradering
Hondeklipbaai is 'n pragtige klein vissersdorpie en definitief ons besoek werd gewees! Honne-Pondokkies se gasvrou was vriendelik en behulpsaam, ablusiegeriewe skoon en netjies, Brakkenjan - kort opgradering.
Jan En Alta C - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi. Op see se voorstoep.
Jolanda B - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Rustige omgewing.
Jakes L - Aug 2021
Algehele gradering
Veilig ,skoon en heerlik gebly.
Gert L - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het so lekker gekuier by Honne-Pondokkies.
Dina B - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Ricardo F - Aug 2021
Algehele gradering
Glad nie wat ons verwag het nie.
Lees meerArmanda G - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike eienaar.
Gerrie V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Peter D - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely, well kept place. Host was great and friendly. We loved our stay there.
Pierro L - Jul 2021
Algehele gradering
Het laat daar aangekom en hulle het ons al gesoek.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, ons is jammer dat jul met die GPS verdwaal het. Ons dink jy verwar ons met 'n ander gastehuis, aangesdien daar nie 'n buurtwag in Hondeklipbaai is nie en ons het geen inbrake by die Honne-Pondokkies al ooit gehad nie.
Vriendelike Groete
Emdi
Gerhard V - Jul 2021
Algehele gradering
'n Moet stop.
Annette H - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike ervaring, vol verrassings en vriendelikheid beleef.
Lees meerStephan V - Apr 2021
Algehele gradering
Rus en vrede.
Herman C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Marietjie L - Apr 2021
Algehele gradering
Die braaikamer was 'n aangename verrassing.
Clinth C - Mrt 2021
Algehele gradering
'n Goeie ondervinding.
Karien H - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies!
James K - Mrt 2021
Algehele gradering
Friendly reception, beautiful location, perfect setting.
Annamarie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike oornaggeriewe.
Esna T - Feb 2021
Algehele gradering
Stilte is goed vir mens se gemoed.
Zilian E - Jan 2021
Algehele gradering
Petro lewer puik en vriendelike diens.
Johan M - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig naby die see.
Lettie D - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Hi Lettie,
So bly julle het lekker by ons gekuier. Onthou net volgende keer om op die regte datums op te daag, want ons kan maar vreeslik besig raak. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Emdi
Dawie R - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Jacqi K - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese unieke ervaring.
Nick Y - Nov 2020
Algehele gradering
Cosy caravan with all the comforts, plus a distant sea view in beautiful West Coast surrounds.
Jacques H - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig
Wilhelm P - Okt 2020
Algehele gradering
A plus
Stephen W - Sep 2020
Algehele gradering
Baie basies maar heerlik gebly in Pondokkie nr 7. Sal weer gebruik maak van hulle.
Maritza C - Sep 2020
Algehele gradering
Sien die sterre.
Shanette P - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, asemrowend mooi, lekker kuier. Baie dankie.
Sanette V - Sep 2020
Algehele gradering
Was heerlik met skoon en netjiese geriewe. Pragtig in die ongerepte Weskus.
Johan K - Sep 2020
Algehele gradering
Baie afgeleë, maar absoluut die moeite werd.
Allison P - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik en gesellig.
Lees meerNelia H - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Skoon en netjies.
Gerd K - Sep 2020
Algehele gradering
We spent one night only and for a quick sleep-over it is quite acceptable. However for longer stays it has some important shortcomings.
Lees meerSurelda H - Aug 2020
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plek, maar niemand waarsku jou oor die pad daarheen nie. Drie bande later. Ek sou dit waardeer het as iemand gesê het dat jy net daar kan kom met 'n 4x4.
Jaco B - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker Weskus-oornagplekkie.
Wilma S - Aug 2020
Algehele gradering
Oornag op pad vanaf Kamieskroon.
Adam W - Aug 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Lees meerPaula P - Mrt 2020
Algehele gradering
Peaceful adventures.
Riana F - Jan 2020
Algehele gradering
Die rustigheid is hemels.
Stephanus W - Jan 2020
Algehele gradering
Verrassend lekker.
Danie D - Des 2019
Algehele gradering
Die wooneenheid is ruim en goed toegerus vir 4 persone. Smaakvol gemeubileer.
Madeleine V - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker en ontspannend.
Henry G - Des 2019
Algehele gradering
Lekker rustige plek.
Pax V - Des 2019
Algehele gradering
Tranquility.
Thinus B - Des 2019
Algehele gradering
Very nice.
Adele S - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en 'n plek om weer jou siel te vind.
Chanti S - Des 2019
Algehele gradering
Elke kilometer werd.
Pieter L - Okt 2019
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Ons maak gebruik van gasketels omdat Hondeklipbaai baie kragonderbrekings het. Alle eenhede beskik oor tafels en stoele. Hoop julle het die snoek, ys, hout en pragtige see uitsig geniet.
Deryn L - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely accommodation with friendly and efficient staff.
Retha R - Sep 2019
Algehele gradering
Comfortable home in Hondeklipbaai.
M V - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklike lekker still ontspannend.
Hannetjie B - Aug 2019
Algehele gradering
Pondokkie nr. 7 is baie klein en ongerieflik.
Monika F - Aug 2019
Algehele gradering
Special place. Unique and interesting.
Andre D - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Liezel M - Aug 2019
Algehele gradering
Baie oulike eenhede.
Jurgens S - Jun 2019
Algehele gradering
Rustigheid, netjies, alles in een verblyf.
Piet K - Mei 2019
Algehele gradering
Silwerskoon en gerieflik met 'n pragtige uitsig.
Heather K - Mei 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Callie B - Apr 2019
Algehele gradering
Onaanvaarbaar .
Honne-Pondokkies se terugvoer
Die eenheid is geheel en al voltooi en het u onderdak parkering gehad. Die eenheid word adverteer as 'n eenheid wat juis nie DStv het nie. Ons ontken ten sterkste dat daar beweerde wurms in die kombuis en slaapkamer was. Geen probleme is tydens u besoek by bestuur aangemeld nie.
Erika V - Apr 2019
Algehele gradering
Foto op web is misleidend t.o.v. ligging.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Ons maak op geen stadium enige aantuigings dat ons perseel op die strand is nie. Lees asb. die plasing noukeurig deur om teleurstelling te voorkom. Die Pondokkies het almal 'n see uitsig en word ook so geadverteer.
Cecil D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig, netjies, skoon en stil.
Marlene B - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlik geleë en die kinders het die parkie en swembad geniet.
Dietmar D - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Karin B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en ontspanne.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Raymond S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker, stil area en oor as genoeg vars lug.
Dan H - Jan 2019
Algehele gradering
Die beste plek om regtig goed te gaan rus.
Mildred B - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie, netjiese verblyf.
Yolandi M - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie ligging en veilig.
Celest P - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese verblyf.
Leon E - Des 2018
Algehele gradering
Lekker plek om af te skakel.
Ray S - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Ockert P - Des 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf vir Hondeklipbaai.
Gerrit J - Des 2018
Algehele gradering
Lekker by die see.
Pamela S - Okt 2018
Algehele gradering
Far from the crowds.
Johan S - Okt 2018
Algehele gradering
80 km grondpad is verskriklik.
Jaco M - Sep 2018
Algehele gradering
Koue stort.
Johannes R - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Hannetjie B - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker Weskus-atmosfeer.
Bertus C - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Pietie V - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Jan N - Sep 2018
Algehele gradering
Die wooneenheid is gerieflik maar basies.
Jaco O - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie ligging, goed toegerus, vriendelike diens van Petro.
Jan V - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker verblyf en pragtige uitsig, netjies en skoon. Vriendelike ontvangs eie aan die Weskus.
Hannetjie C - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik met vriendelike diens.
June H - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlike akkommodasie.
Maria M - Aug 2018
Algehele gradering
Na 'n lang pad was ons verblyf alles in plek.
Lizette H - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en goed toegeruste verblyf.
Annette N - Aug 2018
Algehele gradering
Rustigheid soos op geen ander plek.
Elanie K - Aug 2018
Algehele gradering
Interessante ervaring.
Vincent V - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Erika S - Aug 2018
Algehele gradering
Mooi, rustig met pragtige uitsig oor die see.
Joretha R - Aug 2018
Algehele gradering
Alles was perfek!
Neels K - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies, baie lekker gebly. Kliëntediens en gasvryheid, uitstekend.
Gerhardus N - Jul 2018
Algehele gradering
Wat 'n belewenis.
Daniel T - Jul 2018
Algehele gradering
Verras, maar op 'n goeie manier nie.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Ai dit is wat gebeur as gaste aan ons gas geysers peuter. Ons gee nooit voor dat ons op die strand is nie en moes u net die ligging funksie gedruk het. Ons is 200 na 300 meter van die see.
Vriendelike Groete,
Emdi Swanepoel
Jan V - Jul 2018
Algehele gradering
Swak.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Ons is jammer om te hoor van die toilet wat u gepla het, maar u moes ons net gekontak het dan sou ons dadelik daaraan aandag gegee het. Ons hoop om u weer te sien.
Groete, Emdi Swamepoel.
Herbert S - Mei 2018
Algehele gradering
Kan nie beter nie.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Ons maak gebruik van gasketels, aangesien daar kragonderbrekings in Hondeklipbaai van tyd tot tyd kan wees, en sal koffiemaak en kosmaak dan 'n probleem kan wees.
Ons glo julle verstaan.
Vriendelike groete
Emdi Swanepoel
Annette C - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker gekuier met son wat sak in die weste en dreuning van see in ons ore terwyl ons vuurtjie brand.
Ronel K - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was rustig, pragtig, uitsonderlik!
Hannes S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Anton B - Jan 2018
Algehele gradering
'n Wegbreek, weg van die stad se gejaag.
Lees meerStefanus F - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en netjies met alles wat ons nodig gehad het.
Erna H - Des 2017
Algehele gradering
'n Rustige plekkie, net 'n jammerte vir die grondpad.
Leonie C - Nov 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasies. Voedsel vir jou siel.
Hermelien L - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Gerhard G - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige ontspanning.
Pieter H - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Johannes P - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam
Frans P - Sep 2017
Algehele gradering
Beste verblyf in Hondeklipbaai.
Marius H - Sep 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Netjiese huisies.
Pierre E - Sep 2017
Algehele gradering
Besonder lekker! Die Petro wat vir ons alles gewys het, is 'n juweel!
Marise H - Sep 2017
Algehele gradering
Die fasiliteite en ligging was goed, en ontbyt voldoende, maar daar was onaangename reuk in die kamers.
Delvin W - Sep 2017
Algehele gradering
A wonderful introduction to Hondeklipbaai.
Pierre D - Sep 2017
Algehele gradering
A great venue with all the basic necessities.
Johan K - Sep 2017
Algehele gradering
Afgesonderd en asemrowend mooi!
Jo-anne D - Aug 2017
Algehele gradering
Lovely spot, but the drought means there's no flowers.
Kobus V - Aug 2017
Algehele gradering
Bespreking en verblyf baie goed gereël. Verblyf baie netjies en alles in goeie werkende toestand. Sal beslis kan aanbeveel!
Danie K - Aug 2017
Algehele gradering
Eienaar baie behulpsaam.
Cp M - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik en goedkoop.
Hugo R - Aug 2017
Algehele gradering
Puik.
Daleen D - Aug 2017
Algehele gradering
By die see.
Jacobus B - Aug 2017
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel vir blyplek in Hondeklipbaai.
Henk B - Aug 2017
Algehele gradering
'n Ware oase in die middel van hierdie dorre landskap.
Sonja L - Jul 2017
Algehele gradering
Was heerlik, werklik uit hulle pad gegaan om ons te akkomodeer.
Rodney C - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras en personeel baie vriendelik.
Johan K - Jul 2017
Algehele gradering
Lieflike uitsig op die baai van die rustige Weskus dorpie.
Ernst M - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker.
Lucille V - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Jacky S - Apr 2017
Algehele gradering
'n Wonderlike verrassing, sal beslis wee terug gaan.
Heleen D - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig, ongerep.
Annerene L - Apr 2017
Algehele gradering
Clean, quiet, lovely place.
Willie B - Apr 2017
Algehele gradering
Goeie ligging.
Igna D - Jan 2017
Algehele gradering
Praktiese oorbly-plekkie.
Danie N - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was werklik waarde vir geld.
Hugo M - Sep 2016
Algehele gradering
Omgewing is interessant.
Honne-Pondokkies se terugvoer
Hallo Hugo,
Ons met jou aankoms aan jou die opsie daar gestel dat jy in Pondokkie 1 of 2 kon bly. Julle was slegs 2 persone en was Pondokkie baie meer gerieflik aangesien dit reg langs die braai kamer is. Pondokkie 2 soos aan jou verduidelik, slaap 4 persone en sou dit te groot gewees het vir net 2 persone. Jy het Pondokkie 1 gekies.
Honne-Pondokkie Groete
Piet T - Sep 2016
Algehele gradering
Verbasend en baie imposant.
Retha M - Sep 2016
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Liezel D - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker cozy, netjiese houthuisies wat volledig toegerus.
Johnny M - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n tipiese Weskus-omgewing.
Jeanette K - Sep 2016
Algehele gradering
Op Hondeklipbaai is dit die heel beste verblyf, goed geleë en baie netjies.
Alma M - Aug 2016
Algehele gradering
Baie smaakvol en goed toegerus.
Esther E - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Stil en netjies.
Christo N - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties, lekker en rustig.
Chris V - Jul 2016
Algehele gradering
'n Belewenis in sy eie wêreld!
Karin S - Jun 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Mercia S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjiese, skoon akkommodasie met 'n hartlike ontvangs.
Lees meerMadelein M - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker, net wat jy nodig het met die see amper by jou tone!
Martin P - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Corrie W - Jan 2016
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Julanda S - Sep 2015
Algehele gradering
This was a very big suprise!
Willem P - Sep 2015
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese en goed toegeruste akkommodasie.
Pieter S - Sep 2015
Algehele gradering
Goeie verblyf en goed geleë.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 18, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom