Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Sweet Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rozetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Home Sweet Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lee-anne J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne J
Gesin met klein kinders

Huis weg vanaf jou huis.

Eienaar se ontvangs is baie warm, presies wat die naam van die plek is. Sy is ook baie akkommoderend, as dit 'n woord is. Baie lekker gebly, lekker gebraai en gekuier by die swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashmeer K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashmeer K
Besigheidsreis

Clean.

The home was great. It was clean and easy to locate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin K
Besigheidsreis

Netjiese gerieflike verblyf.

Hartlike ontvangs by aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Sweet Home se terugvoer

Baie dankie Martin. Ek waardeer.

Home Sweet Home
Chris E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Diens en akkommodasie.

Rozetta, die eienaar het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Plek is nuut en 'n goed toegeruste eenheid. Naby aan hoofpad, maar ver genoeg om nie verkeer te hoor nie. TV kon nie kanale opvang nie, maar ons is vooraf ingelig daaroor. Sal dit enigetyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Sweet Home se terugvoer

Baie, baie dankie Chris, ek waardeer dit ter harte.
Baie dankie ook vir u ondersteuning.
Mooi bly, julle is altyd welkom.
Groete
Rozetta

Home Sweet Home
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jupiterstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a4e79aa9682aa48002e0c688ffa7ffee081935fc0270d8ea78189f78ac582f2371ba568f45f918dd25986e7c2b5fdb2a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 1 Jupiter Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.650805 17.882825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem