Home Away from Home
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Epinal-laan 7, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Home Away from Home is 'n selfsorg-vakansiehuis en bied verblyf aan tot 8 gaste in Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth).
Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitarea, kroeg en braaigeriewe. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n bad het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis het 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n TV en internet het vir toegang tot Netflix, Showmax en DStv-kanale. Daar is 'n kroeg vir gaste se gebruik.
'n Swembad en braaigeriewe is ook beskikbaar. 'n Omkeerder vir Eskom en 'n waterstelsel is geïnstalleer ingeval onderbrekings plaasvind.
Home Away from Home is 1 km van 'n winkelsentrum met verskeie winkels en restaurante en 3 km van die Walmer Inkopiesentrum af.
Slaapplek
’n Bespreking by Home Away from Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dewald Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Epinal-laan 7, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Home Away from Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lorraine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Epinal-laan 7, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom