Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hollybrooke Adventure Farm

Selfsorg
Kampeerterrein - Motorhuis - Karavaanstaanplek
Vanaf R400
R400 R360
per eenheid
Beskrywing

Dié kampplek is langs die rustige Magaliesrivier geleë en beskik oor 8 ruim grasterreine wat met 'n braai, waterkraan en elektriese aansluiting toegerus is. Daar is geriewe soos 'n gedeelde kombuis, ablusiegeriewe en gasverhitte storte. Aktiwiteite sluit 'n gedeelde swembad en vierwielmotorfiets- en perderoetes, Zipline, boogskiet, verfbal en kleiduifskiet in. Die plaas is deel van 'n groot netwerk van stap- en fietsroetes, wat rustige plekke met panoramiese uitsigte op die Magaliesberge bied. Kinders kan by plaasdiere betrokke raak en daar is 'n restaurant op die perseel.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Huisreëls

Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Die swembad kan tussen 7:00 en 20:00 gebruik word.
Geen glas word by die swembad toegelaat nie.
Rook is in die eenhede verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 chalets beskikbaar en elkeen bied slaapplek aan 4 gaste. Albei het 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke chalet het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 4 en die privaat stoep spog met 'n ingeboude braai en pragtige uitsigte oor die Magaliesrivier en -berge. Gaste het toegang tot 'n swembad en parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Die swembad kan tussen 7:00 en 20:00 gebruik word.
Geen glas word by die swembad toegelaat nie.
Rook is in die eenhede verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinsbungalow
Vanaf R2 650
R2 650 R2 385
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 14 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinseenheid bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 stapelbeddens en daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegrus. Die oopplan-leefarea grens aan die kombuis en het oorgenoeg sitplek. Die sitarea het 'n outydse koolstoof wat sorg vir hitte deur die koue maande. Die leefarea lei na 'n groot stoep met braaigeriewe. Daar is 'n pooltafel en 'n kroegarea met 'n groot kaggel in die eenheid en gaste het ook toegang tot 'n swembad.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Die swembad kan tussen 7:00 en 20:00 gebruik word.
Geen glas word by die swembad toegelaat nie.
Rook is in die eenhede verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R400
R400 R360
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogteweg, Hollybrooke Adventure Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe505d639ff6552bb001db3f22fa39cad5c5e48f2468a7c754efd17d435046356478d66aae517e956c05978630ac81226e254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R360 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Remhoogte Road Hollybrooke Adventure Farm 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.795136772799 27.734785553967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem