Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holiday-singel 5, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Holiday Guest House Langebaan bied 4-ster-verblyf in Langebaan en bied luukse- en standaardkamers, asook gesinseenhede. Hier kan gaste ontspan en hul in die pragtige natuurskoon en die uitsigte oor die gholfbaan van die kamer af, verlustig. Die rustige omgewing is ideaal vir sakelui, reisigers, gesinne en gholfliefhebbers.
Die Klassieke Kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Luukse Kamer het 'n koninggrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n houtbad. Dit is geleë op die eerste vloer en het 'n ruim, privaat stoep met braaigeriewe. Die Standaarkamers het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met net 'n stort, LED-TV met DStv, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die Gesinseenheid is op die eerste vloer en het 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die 2 hoofkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort. Die derde kamer het 2 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n groot bad. Die gesinseenheid se sitkamer het 'n LED-TV met DStv en 'n kombuisie.
Ontbyt is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Holiday Guest House Langebaan is in 'n veilige omgewing met veilige parkeerplek en is net 'n klein entjie van die plaaslike winkels, restaurante en aktiwiteite af.
Daar is ook sonpanele wat die ligte, WiFi en sommige kragproppe tydens beurtkrag ondersteun.
Kenmerke
Geriewe
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Holiday-singel 5, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Holiday Guest House Langebaan het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holiday-singel 5, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom