Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoedspruit Bush Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eiendom het ononderbroke kragtoevoer in die geval van beurtkrag vir ligte, die TV, waaier en yskas.

Hou asb. deure en vensters toe wanneer jy nie in die huis is nie. Diere soos apies en vlakvarke sal ingaan om kos te soek en is potensieel gevaarlik.

Sit asb. die lugversorgers af wanneer die kamers nie gebruik word nie, of wanneer jy die huis verlaat, om krag te bespaar.

Daar is reëls op die landgoed soos spoedbeperkings en aandklokreëls. Hou asb. daarby om boetes te vermy en om vir jouself 'n aangename verblyf op die landgoed te verseker.

Jy kan jou vullis 100 meter ná die uitgangshek in die dromme gooi. Die ingang is aan jou linkerkant wanneer jy van 636 af kom.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoring-weg 636, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA162eccd93bd8376a762288d805ff98d4577de45bb92ecf867480d13fdbef6c28f6cabdaac5e3835890bf98ba3e48e3ca48ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 636 Knoppiesdoring Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.350685102922 30.968957688955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem