Highlands Wilderness 69
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cyferfonteinweg, Highlands Wilderness, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 350 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Highland Wilderness 69 is 'n ruim vakansiehuis op 'n privaat wildsplaas van 1300 hektaar. Dit is 20 km vanaf Bela-Bela. Hierdie plaas skuil aan die voorheuwels van die Waterberge en het 'n verskeidenheid wild wat meer as 200 spesies diere en voëls insluit. Dit spog met ongerepte wildernis en 'n skilderagtige dam.
Dié huis bied slaapplek aan 14 gaste en daar is 2 en suite-slaapkamers en 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-solderkamer het 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 14 en dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke.
Die huis spog met panoramiese uitsigte oor die plaas en die omliggende area vanaf beide die binne- en buiteareas. Buite kan gaste 'n ingeboude braai-area en 'n plonspoel geniet. Daar is verskeie aktiwiteite beskikbaar, soos wildritte, voëlkyk, bergfietsry en natuurroetes.
Slaapplek
’n Bespreking by Highlands Wilderness 69 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Cobus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Maande op LekkeSlaap 11
Ligging
- Cyferfonteinweg, Highlands Wilderness, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Highlands Wilderness 69 het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cyferfonteinweg, Highlands Wilderness, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom