Highland House
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfonteinstraat, Highland Gate Golf And Trout Estate 1082, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 250 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Highland House is 'n pragtige en ruim vakansiehuis op die Highland Gate Golf And Trout Estate in Dullstroom. Dit is ideaal vir 'n groot familiebyeenkoms of 'n groep vriende, want hierdie ruim huis bied 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 4 slaapkamers met koninggrootte-beddens, 'n vyfde slaapkamer met 2 stapelbeddens en 'n sesde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, of 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eiland toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. In die middel van hierdie area is daar 'n etenstafel waar gaste vir ete kan aansit. Langs die etenstafel is daar 'n kuierarea met nog sitplek, 'n ingeboude braai en 'n kroeg met 'n ysmasjien en 'n yskassie.
Die huis het nog 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv-kanale en 'n DVD-speler. Daar is ook ondervloerse verhitting en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Highland House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Kruisfonteinstraat, Highland Gate Golf And Trout Estate 1082, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Highland Gate Golf en Trout Estate Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfonteinstraat, Highland Gate Golf And Trout Estate 1082, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom