Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Whale Coast Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Hermanus Whale Coast Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Emelia F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super accommodation.

Great location. Very comfortable house. Super host. Loved the loft area with beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Whale Coast Accommodation se terugvoer

Thank you Emelia, we truly appreciate your review.

Hermanus Whale Coast Accommodation
Shanice I - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanice I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and calming.

Beautiful home and view, and the kindest host. I would definitely book again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Whale Coast Accommodation se terugvoer

Thank you Shanice, you were wonderful guests to host.

Hermanus Whale Coast Accommodation
Quentin V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Was by verre ons beste verblyf nog. Besonders skoon en gerieflik. Het heerlik ontspan en het dit vreeslik geniet, kon die branders hoor en dophou tot laat nag. Sal dit definitief aanbeveel. Gasvrou het uit haar pad gegaan om als so perfek as moontlik te maak. Sy was baie vriendelik en het als net nog meer spesiaal gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Whale Coast Accommodation se terugvoer

Baie dankie Quentin, julle was fantastiese gaste. Ons sien julle graag weer.

Hermanus Whale Coast Accommodation
Annorhyn T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annorhyn T
Saam met vriende

Ontspanning saam vriende.

Die huis is perfek vir mense wat graag spasie soek om gemaklik saam met vriende weg te kom. Nie net is die huis asemrowend in die binnekant nie, die omliggende area is beeldskoon en naby aan 'n private strand. Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Whale Coast Accommodation se terugvoer

Vreeslik dankie Annorhyn, julle was wonderlike gaste, hoop ons julle weer

Hermanus Whale Coast Accommodation
Linda-lisha J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda-lisha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, rustige area.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc W
Gesin met tieners

Fantastiese plek.

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Fantastiese plek. Super skoon en netjies. Baie modern en daar is alles om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Hierdie plek is 'n juweel en die eienaar baie behulpsaam en vrienedelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathys L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathys L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Baie mooi en lekker gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Ruim, netjies en geen krag probleme. Was ongelooflik lekker om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Whale Coast Accommodation se terugvoer

Baie dankie Chris, julle was wonderlike gaste.

Hermanus Whale Coast Accommodation
Karin V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie pragtige eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Porchia G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Porchia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation, value for money.

We stayed at the Hermanus Whale Coast Accommodation over the weekend. The house is absolutely beautiful. The interior designs were well thought out. It had everything one needed. We had backup power during loadshedding which was an absolute bonus. We took a lovely stroll to the beach to enjoy the beautiful scenery. I would recommend this accommodation to friends and family. We will definitely visit again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Haniel B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haniel B
Gesin met tieners

Alles was perfek en die eienares het ons volledig ingelig, dus was ons nooit onseker oor enige iets nie.

Die huis is in 'n goeie, veilige gebied geleë. Alles was silwerskoon en toegerus met al die nodige. Kan die akkommodasie met 'n geruste hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suné S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné S
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige kuier saam met my babaseuntjie. Mooiste plek!

Ons het heerlik gebly. Daar was 'n speelraam met 'n glyplank en 'n sandpit wat my babaseuntjie heerlik besig gehou het terwyl sy mamma kon ontspan. Lekker buitebraai. Het wel trappe na die boonste verdieping wat nie lekker met 'n babatjie werk nie, maar ek het gou-gou 'n plan gemaak dat hy nie daar kan op nie! Pragtige plek en heerlike kamers, badkamer en kombuis! Tot my voertuig kon ek veilig binne 'n garage toesluit! Buurt is rustig, perfek vir saam met jou gesin. Paaie in area is lekker stil, so kon lekker met my babatjie gaan draf en steeds veilig wees! Ook lekker swemplekkies! Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ongelooflike huis. Alles was nuut en skoon. Daar kort absoluut niks. Anelia die gasvrou was baie behulpsaam en ons het dadelik tuis gevoel. By verre die beste bespreking wat ons al op die webtuiste gedoen het. Ek kan dit vir almal aanbeveel. 5 uit 5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Dit was soos ons huis weg van ons huis.

Goeie diens met aankoms. Die huis was baie skoon en die tuin netjies. Als wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak is daar. Self 'n elektriese krag-ondersteuningstelsel (backup system) vir wanneer daar beurtkrag is en dit werk. Ons het ons tyd daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best stay ever. Will recommend anyone to make use of Hermanus Whale Coast Accommodation.

I would like to say a big thank you to Anelia for her hospitality. We had a very warm welcome from her upon arrival. The house was the highlight of my stay. Very neat and clean, just loved the setup. Was really home away from home. Will definitely make use of their service again. Well done, Anelia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Whale Coast Accommodation se terugvoer

Dear Nadia, thank you very much for the lovely review and making our home your home. It felt like we didn't have to clean anything. You were superb guests and we would love to host you again.

Hermanus Whale Coast Accommodation
Penelope P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope P
Gesin met klein kinders

Wonderful.

Thank you guys for the care and wonderful hospitality. My family was happy, it felt like home away from home. We will definitely recommend. It's worth the cost.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olga N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga N
Gesin met tieners

It was superb.

Very nice place to stay with an amazing view of the ocean. The house was very modern and equipped with everything you need for comfortable living. During load shedding, they have standby power supply. We will definitely come back again. The host was super friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cj B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful in a beautiful house.

The owner, Anelia, is very friendly and the house is beautiful inside as well as outside. Me and my wife enjoyed our stay in Vermont as the place is very peaceful and quiet. You have a sea view from your balcony upstairs and can go hiking at the sea just around the corner, which is walking distance. The house is very clean, everything inside is top quality and you will have everything you need and more. We were grateful for the extra bonuses, like a gas fireplace, gas stove and to top that off an inverter, so loadshedding is no issue at all. We would definitely come again. Thank you.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Whale Coast Accommodation se terugvoer

Cee-jay, thank you so very much for the lovely review and for taking care of our house and leaving it immaculately clean as if it was your own. You and your wife were fanatstic guests and I hope we can host you again.

Hermanus Whale Coast Accommodation
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantesingel 52, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc72d121f7fb45c7d3391fb1f6ef6c011fdaf6120e8e2bf00d1d8e28c6f10adc3eca175939db4b1794fdb4f09aa262bae3470?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 52 Fisante Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.419993616789 19.146871938442
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem