Heritage House Self Catering Cottages and Rooms
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 148
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Belinda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Very comfortable and would recommend.
Stefan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly vir 4 nagte.
Mariana N - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het die mooi omgewing geniet.
Quinten S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker stil area. Ons het lekker gebly.
Dirna V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker naby skougronde.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Elmien B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Heritage House Self Catering Cottages and Rooms, sal weer.
Marius M - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Marina D - Jan 2024
Algehele gradering
Charming!
Neels G - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Anna C - Jan 2024
Algehele gradering
Billik.
Pieter B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Werner F - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Dhesan N - Jan 2024
Algehele gradering
Safe area.
Eugene O - Des 2023
Algehele gradering
Very quiet just what we needed.
Teuns M - Des 2023
Algehele gradering
The ordinary can be very satisfactory!
Helen H - Des 2023
Algehele gradering
Rustige plaasgevoel in dorp. Lekker gebly.
Zelda S - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en relaxing.
Nicky B - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful country living.
Mike G - Des 2023
Algehele gradering
Great hosts.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Chantel H - Nov 2023
Algehele gradering
Peace and quiet.
Andrew Martin H - Okt 2023
Algehele gradering
We had an enjoyable, relaxing overnight stay at Heritage House Zebra Cottage.
Jolene C - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Denver A - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteite en geriewe, asook 'n rustige omgewing.
Mietjie D - Aug 2023
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly.
Jolene C - Jul 2023
Algehele gradering
Wegbreek.
Nicolene E - Jul 2023
Algehele gradering
Verfrissend, salig en perfek.
Wayne H - Jul 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gekuier, atmosfeer is baie rustig.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Judy P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangename gasheer/vrou, cottages netjies en skoon.
Keaton B - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was baie wonderlik.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Ursula S - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon blyplek.
Melissa F - Feb 2023
Algehele gradering
Veilige, rustige omgewing.
Joss N - Feb 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerKarien B - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Melissa F - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Lyndon B - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful!
Marika S - Des 2022
Algehele gradering
Excellent visit, had lots of fun.
Lidonica J - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik, veilig, netjies en stil en pet-friendly. Dis die hoogtepunt dat jy jou pet kan saamneem op 'n vakansie.
Caren A - Sep 2022
Algehele gradering
Loved the quiet, country feel & friendliness.
Juliana F - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker plaas-kuier in die dorp - hisotries.
Jason K - Sep 2022
Algehele gradering
Ek het die kuier baie geniet.
Brandon R - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Ilanda F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Anna-marie I - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik rustig.
Karen M - Aug 2022
Algehele gradering
Aangename en rustige verblyf.
Linwil P - Jul 2022
Algehele gradering
Not ideal for husband and wife.
Marika S - Jul 2022
Algehele gradering
Tranquil and peaceful.
Wilise L - Mei 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Pats H - Mei 2022
Algehele gradering
Water was yskoud. Die aand- en die oggendmelk te min.
Madia N - Apr 2022
Algehele gradering
Ek en my dogter het die oorslaap baie geniet.
Mia H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Tameem A - Jan 2022
Algehele gradering
Couple who hosted us was lovely.
Danie G - Jan 2022
Algehele gradering
Was 'n eennag-oorslaapkuier.
Mark K - Jan 2022
Algehele gradering
The place is pathetic.
Kurt F - Nov 2021
Algehele gradering
Bevredigend
Penny D - Okt 2021
Algehele gradering
Evertything was as it was said it would be.
Tertius C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam. Rustige, veilige omgewing en baie goed geleë t.o.v dorp se besienswaardighede.
Jerome V - Okt 2021
Algehele gradering
Asemrowend, die beste gevoel ooit, rustigheid vir die siel.
Philip H - Okt 2021
Algehele gradering
Overnight stay.
Jeanne H - Sep 2021
Algehele gradering
Limited Wi-Fi connection
Jennifer M - Sep 2021
Algehele gradering
We had a very restful stay.
Liezl H - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Hanlie C - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflike blyplek met alles wat jy nodig het vir oorslaap.
Ken L - Jun 2021
Algehele gradering
Our hostess was very friendly and welcoming. Went out of her way to ensure we were comfortable.
Patrick Jay P - Mei 2021
Algehele gradering
Perfect stay.
Min P - Mei 2021
Algehele gradering
Brian en eggenoot was baie vriendelik en behulpsaam.
Porthri B - Mei 2021
Algehele gradering
Perfek vir 'n siel-rus naweek.
Laura D - Mei 2021
Algehele gradering
Very noisy if your neighbours have a braai. They are simply meters from your bedroom window.
Heritage House Self Catering Cottages and Rooms se terugvoer
I really wish that guests would voice their concerns to us while staying here, so that the appropriate action can be taken. If the folk in the neighbouring cottage were noisy while braaiing, the right thing to do is to report it to us so the problem can be dealt with. The garden is available to all our guests and guests are able to walk their dogs in the garden or down the street, whichever they prefer. Brian did tell you that you could let your dog run free in the front garden area as the property is fully fenced, but you chose to walk the dog off the property. The cottages were aleady in place when we purchased the property.
Ferdinand S - Apr 2021
Algehele gradering
Relaxing and beautiful surroundings
Jerome V - Mrt 2021
Algehele gradering
My kuier by Heritage House Self Catering was absoluut fantasties.
Leandra S - Sep 2020
Algehele gradering
Dit is n mooi plek
Tertia Magdalena N - Aug 2020
Algehele gradering
Very convenient for N2 stayover. Has everything you need.
Catherine J - Mrt 2020
Algehele gradering
Peaceful.
Melinda V - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal.
Riaan F - Jan 2020
Algehele gradering
Good stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie verblyf.
Great gashere, lieflike area.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rosemary M - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful stay in beautiful surroundings.
Wilfred P - Des 2019
Algehele gradering
Much appreciated.
Ciliana V - Des 2019
Algehele gradering
My man gestrem en die mense was baie hulpvaardig.
Jeanette V - Des 2019
Algehele gradering
Mooi plekkie met lieflike atmosfeer.
Heritage House Self Catering Cottages and Rooms se terugvoer
Goeie dag Jeanette,
So bly jy het jou verblyf by Heritage House en ons dorpie geniet. Hoop julle kom weer by ons bly.
Vriendelike groete
Robyn en Brian.
Andre K - Okt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Danielle M - Sep 2019
Algehele gradering
We had a great stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het baie lekker gebly.
Die enigste ding wat ontbreek, is 'n soort muskietnet by die deur. Daar was baie dinge wat snags ingevlieg het as gevolg van die lig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Janine E - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Nicky B - Aug 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Dale P - Jun 2019
Algehele gradering
Great value, very clean!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde en baie skoon!
Gegaan na Riversdale vir 'n Enduro-fietsry en benodig akkommodasie vir 1 nag. Vir die prys was dit die beste waarde daarbuite. Vriendelike diens en kamer het alles wat ek nodig gehad het. Dit was ook ruim!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Joggie V - Mei 2019
Algehele gradering
Was so-so.
Santa B - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en is baie vriendelik ontvang.
Jacques H - Apr 2019
Algehele gradering
This was a brilliant overnight stop on the way to Cape Town.
Louw V - Mrt 2019
Algehele gradering
Bevredigend. Slegs oornaggerief verlang en baie tevrede.
Elaine E - Mrt 2019
Algehele gradering
Doktersonkoste.
Jakes D - Feb 2019
Algehele gradering
Fantastiese, netjiese verblyf.
Walter N - Jan 2019
Algehele gradering
Die eienaars is baie vriendelik en die plek is baie rustig.
Brenda D - Jan 2019
Algehele gradering
Gasvry, netjies, baie lekker gebly. Sal weer gaan inklok.
Mondre B - Des 2018
Algehele gradering
Relaxing en cozy.
Livina H - Des 2018
Algehele gradering
Was heerlik om in historiese woning te oornag.
Bernie B - Okt 2018
Algehele gradering
Beautiful views of nature and mountains. Peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsigte van die natuur en berge. Vreedsaam.
Die hoofgebou het werk nodig (houtwerk verwaarloos). Skoonmaker het een dag nie ingekom nie en toe sy wel het, het sy slegs die onderste vloer gewas.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marthie R - Jul 2018
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Heritage House Self Catering Cottages and Rooms se terugvoer
Baie Dankie,
Ons hoop dat ons julle weer sal sien.
Groete,
Elaine Learmonth
Petri S - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Leone T - Apr 2018
Algehele gradering
Aangename gasheer en -vrou en netjiese, skoon akkommodasie.
Marina K - Apr 2018
Algehele gradering
Cosy and peaceful accommodation - excellent value for money.
Elriza R - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik, alles wat ek nodig gehad het vir die oornag.
Catherine W - Feb 2018
Algehele gradering
Beautiful place and very friendly hosts.
Wilise L - Feb 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Nici G - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Hester F - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige plaas atmosfeer, in die middel van die dorp en baie vriendelike, gemoedelike gasheer en gasvrou wat jou dadelik welkom en tuis laat voel.
Lees meerHeritage House Self Catering Cottages and Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Hester. Ons is so bly jy het jou verblyf hier by ons geniet, dis altyd 'n plesier om jou te sien. Ons sien uit daarna om jou weer in April-maand te verwelkom.
Vriedelike groete van ons twee en die dierekinders.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Luzane R - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het baie ons verblyf geniet, sal weer daar gaan oorslaap maar dan sal ons langer daar oorbly.
Carmen H - Sep 2017
Algehele gradering
Beautiful place and very welcoming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek en baie verwelkomend.
Dankie Robin en jou man, jou vriendelikheid en hulpvaardigheid word baie waardeer. Heritage House was pragtig en 'n baie aangename plek om te bly. Sal beslis weer terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Reinet N - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Anesta V - Jul 2017
Algehele gradering
Feels like you're visiting your grandparents. So warm and cosy.
Henriette K - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld: netjiese, gesellige verblyf; vriendelike, behulpsame eienaars.
Demetrius V - Jun 2017
Algehele gradering
Average.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemiddeld
Die huisies was lekker, maar die kamer in die huis het soos katte geruik en die eienaars het elke aand en vroegoggend die TV hard aangehardloop. Jammer, maar vir die hoeveelheid kere wat ek jaarliks wegbreek, wil ek graag 'n bietjie meer privaatheid en netheid hê.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anélia M - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, netjies.
Augusta B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike ontvangs.
Suzette B - Mei 2017
Algehele gradering
Very affordable, especially for the one night.
Louw M - Apr 2017
Algehele gradering
Hierdie is uitstekende waarde vir geld in 'n pragtige deel van Riversdal.
Danie R - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Tersia V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam in 'n baie mooi, landelike omgewing.
Sanita W - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing!
Ellietta S - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons was teleurgesteld.
Shantel H - Feb 2017
Algehele gradering
Gemaklik en pragtig.
Keri H - Des 2016
Algehele gradering
All fine but they need ceiling fans and mosquito mesh on windows - couldn't sleep at all for heat and being bitten by mosquitoes all night - no fun at all.
Heritage House Self Catering Cottages and Rooms se terugvoer
Dear Keri.
So sorry that you did not enjoy your stay with us. Thank you for your review. We always appreciate positive criticism from guests that can help us improve our standards and service. Following our chat on the day you left we are once again supplying mosquito repellent in all our cottages/rooms and also spray the rooms every day. Mesh screens for the windows are the first project for the year. Although there are fans in each room they will be replaced with ceiling fans in those rooms/ cottages where ceiling height permits and wall mounted fans where it does not. We hope to see you again so you can see the improvements.
Once again thank you for the review.
Kind regards
Robyn and Brian Learmonth.
Mirinda B - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Johannes G - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker, maar nie wat ons verwag het nie.
Johannes H - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was lekker om 'n rustige plattelandse atmosfeer te ervaar.
Tjaart V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie rustig en netjies. Regtig waarde vir jou geld in terme van bekostigbare akkomodasie
Reinet D - Apr 2016
Algehele gradering
Ontspannend.
Heritage House Self Catering Cottages and Rooms se terugvoer
Dear Reinet,
Thank you for letting us know that you enjoyed your stay at Heritage House. We hope to welcome you back some time in the future for a longer stay.
Kind regards
Robyn and Brian Learmonth.
Yolanda N - Apr 2016
Algehele gradering
Gerieflik, rustig, skoon en vriendelike behulpsame eienaars.
Amanda V - Mrt 2016
Algehele gradering
Good value for money and beautiful surroundings.
Heritage House Self Catering Cottages and Rooms se terugvoer
Dear Amanda,
Thank you for your kind words.
We are pleased you enjoyed your stay at Heritage House
and look forward to welcoming you again in the future.
Kind regards
Robyn and Brian Learmonth.
Rina F - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik, privaat en baie ontspanne met al die basiese benodigdhede soos koffie, melk ens.
Fredirich B - Des 2015
Algehele gradering
Goed en gratis opgradering na kothuis met aankoms, net omdat dit beskikbaar was.
Iddi V - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderlike omgewing en vriendelike ontvangs.
Lizane W - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Nerina G - Aug 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf. Warm beddens. Genoeg ruimte. Trappe kan uitputtend raak! Maar hou van die kombinasie van oudhede met die moderne.
Estelle V - Aug 2015
Algehele gradering
Nie baie goeie waarde vir geld nie.
Martin S - Jul 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik, stil en rustig.
Moniqu L - Jun 2015
Algehele gradering
Netjiese verblyf teen 'n billike prys.
Liza V - Mei 2015
Algehele gradering
Nie 'n ware gastehuis nie.
Lizette S - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker gebly!
Marizelle S - Feb 2015
Algehele gradering
Robyn en haar man het ons baie vriendelik ontvang en regtig baie welkom laat voel.
Estelle B - Des 2014
Algehele gradering
Pragtige omgewing, rustig, mooi groot tuin en gasvrye vriendelike mense!
Theo J - Okt 2014
Algehele gradering
Ouwêreldse sjarme!
Gregory M - Sep 2014
Algehele gradering
Baie rustig!
Marlize S - Aug 2014
Algehele gradering
Ons was daar vir die Riversdale Ritmiese-kompetisie. Dit was lekker naby aan die saal waar ons moes wees. Die kothuis waar ons gebly het, was pragtig.
Grethe L - Jul 2014
Algehele gradering
Heerlik gekuier, baie dankie!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 1, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom