Herb Garden Restaurant & Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
MD Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Ester J - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Martin W - Mrt 2024
Algehele gradering
Ok for a 1 nighter.
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Yolandi B - Okt 2023
Algehele gradering
Good for overnight, not recommended for a long stay.
Lees meerAnonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Febiola S - Sep 2023
Algehele gradering
Ons was gemaklik en rustig.
Jv D - Sep 2023
Algehele gradering
Voldoen aan ons vereistes.
Christel S - Aug 2023
Algehele gradering
Ons sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag.
Riaana D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Marietjie S - Aug 2023
Algehele gradering
Blommetoer saam my ouers.
Ronel L - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Anneliese T - Jun 2023
Algehele gradering
Very good value for money. Practical to have the restaurant right next door.
Magda B - Sep 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerNeill F - Sep 2022
Algehele gradering
Good stay.
Neels S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Reuben H - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie kos en vriendelik ontvang.
Anna-marie O - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Reinette En Pierre V - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie beddens.
Jacqui S - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely place but disappointed.
Maritza V - Des 2021
Algehele gradering
Was lekker daar.
Herb Garden Restaurant & Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoring. Altyd lekker.
Groete MD
Anja J - Okt 2021
Algehele gradering
Very comfortable, clean and tidy.
Neil B - Sep 2021
Algehele gradering
Most enjoyable.
Ronel K - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Louis A - Aug 2021
Algehele gradering
Baie tevrede met akkommodasie en restaurant.
Fanie B - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie akkomodasie, heerlike kos en vriendelike mense.
Ruan V - Aug 2021
Algehele gradering
Adverteer B&B eers as jy daar is sê hulle jy nie geboek vir ontbyt nie. Misleidende advertensie.
Glenn G - Aug 2021
Algehele gradering
Restful and cosy
Marlize S - Aug 2021
Algehele gradering
Voldoende vir 1 nag.
Alta G - Aug 2021
Algehele gradering
Gemaklik en goed geleë.
Hendrieka K - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik, baie netjies en skoon.
Alan K - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent value for money.
Ronel L - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Jo-ann B - Aug 2021
Algehele gradering
Had no power, couldn't shower after long day travelling.
Anél S - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het in Springbok oornag op pad Kaap toe van Windhoek. Dit was 'n heerlike oornagplekkie met netjiese kamers en goeie gasvryheid.
Marelize W - Mrt 2021
Algehele gradering
Voldoen aan ons vereistes en netjies en skoon.
Drikus Z - Des 2020
Algehele gradering
Ek moes vir een aand oorslaap nadat my kar gebreek het.
Lavona D - Des 2020
Algehele gradering
Uncomfortable. Owners not very friendly.
Ingrid V - Des 2020
Algehele gradering
Really relaxing.
Retha D - Okt 2020
Algehele gradering
Was n verfrissende oornag plek op 'n lang pad vanaf Namibie.
Herb Garden Restaurant & Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir u besoek. dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Groete MD
Gerrie P - Okt 2020
Algehele gradering
Gasheer was baie behulpsaam
Leonard S - Sep 2020
Algehele gradering
Ek het 'n groot fout gemaak, die plek is nie self-catering nie.
Lees meerDries V - Sep 2020
Algehele gradering
Very pleasant and caring landlord and personell
Elzette D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang.
Adri D - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelike, verwelkomende diens, met alles wat ons nodig gehad het.
Alwyna C - Jan 2020
Algehele gradering
Het oornag na vakansie en is ontvang soos ou vriende.
Gerhard F - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker kos.
Mareli D - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly en baie mooi netjiese kamers.
Anthony M - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Herb Garden Restaurant & Accommodation se terugvoer
Ons is dankbaar julle het die verblyf geniet. Ons waardeer die waardige kompliment.
Wilma J - Aug 2019
Algehele gradering
Kokerboomkamer nie op standaard nie.
Lees meerCorrie B - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Thys E - Aug 2019
Algehele gradering
Voldoen aan minimum vereistes.
Izak B - Jul 2019
Algehele gradering
Gawe mense.
Lees meerAnonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Jan R - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Vivian M - Des 2018
Algehele gradering
Misleidend.
Herb Garden Restaurant & Accommodation se terugvoer
Jammer oor ongerief, ons waardeer terugvoring en doen alles in ons vermoë om dit wat verkeerd is reg te stel. Ons strewe daarna om die beste diens aan ons kliënte te bied.
Eric C - Des 2018
Algehele gradering
Dis mooi skoon en netjies.
Drienie E - Des 2018
Algehele gradering
Ons was baie teleurgesteld, want dis nie wat ons verwag het nie.
Lees meerAnonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Miriam L - Sep 2018
Algehele gradering
Die kos is goed.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Jan D - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelik en behulpsaam. Besig nog met opgradering.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwarsstraat 4, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom