Hemels
2 resensies
Kampeer/karavaan
Beskrywing
Daar is 5 kampeerplekke op die plaas en elk is geskik vir 2 gaste. Daar is nie ablusiegeriewe of lopende water nie, maar vars boorgatwater word in bekers voorsien.
Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2
•
Aantal badkamers: 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van dié pad. Gaste moet verkieslik 'n 4x4-voertuig hê of 'n voertuig met'n hoë grondvrye hoogte.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 km vanaf die R63, Eloffskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom