Hemel-en-See Beach House
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hemel-En-See-laan 1, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Hemel-en-See Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Vermont. Die huis is ideaal geleë langs 'n natuurskoonrit na die gewilde walviskykplekke in die omgewing.
Dié bekoorlike huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, en suite-badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye te kook, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met sitplek.
Die leefarea langsaan het 'n enkelslaapbank vir 'n vyfde gas en lei na die stoep wat 'n ingeboude braai-area en 'n tafel met bankies met 'n lieflike uitsig op die omliggende berge. Veilige parkeerplek vir 'n voertuig is beskikbaar.
Die huis het WiFi en 'n TV met Netflix en DStv Now.
Hemel-en-See Beach House is ook ideaal geleë ongeveer 3,5 km vanaf Onrus se strand en 10 km vanaf Hermanus se middedorp.
Slaapplek
’n Bespreking by Hemel-en-See Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hemel-En-See-laan 1, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Hemel-en-See Beach House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hemel-En-See-laan 1, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom