Helderberg Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helderspruit-weg 16A, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Helderberg Cottage is 'n ruim selfsorg-eenheid geleë op 'n privaat residensiële eiendom, apart van die hoofhuis wat in Somerset-Wes geleë is. Dit bied die perfekte verblyf vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe en doendinge.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste, insluitend kinders. Die kothuis bied alle moderne geriewe, insluitend WiFi. Daar is 2 lieflike slaapkamers. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die twee kamers deel het 'n badkamer met 'n toilet, instap-stort en dubbelwasbak.
Die leefarea bied 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, oond en stoof, yskas-vrieskas, koffiemasjien en alle eetgerei en breekware. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv en die etenstafel bied sitplek aan 4 gaste. Daar is 2 ekstra sitplekke by die toonbank.
Die balkon bied 'n privaat ingang vir gaste en daar is 'n privaat braai-area in die tuin. Die kothuis het parkeerplek vir 1 voertuig agter sekuriteitshekke en is net 'n entjie se ry van 'n winkelsentrum, die strand en restaurante af en 25 minute se ry van die lughawe af.
Die kothuis word weekliks skoongemaak vir gaste wat langer as 7 nagte oorbly en die beddegoed en handdoeke word ook dan vervang.
Gaste is welkom om van die verhitte swembad gebruik dit maak. Dit is bedags in die somermaande beskikbaar (November tot April).
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dorothy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Helderspruit-weg 16A, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Helderberg Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helderspruit-weg 16A, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom