Heimat Guest House 2
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Nelize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Leon P - Apr 2024
Algehele gradering
'n Pragtige plek in die Vrystaat. Sal enige tyd weer daar bespreek.
Tshepo M - Apr 2024
Algehele gradering
It was very clean, the breakfast was amazing, and the environment was perfect.
Heimat Guest House 2 se terugvoer
Good day Tshepo,
Thank you so much for your review, we do hope to see you soon
Stefan O - Jan 2024
Algehele gradering
Very clean and warm atmosphere.
Heimat Guest House 2 se terugvoer
Good day Stefan,
Thank you so much for your review
Kind regards,
Nelize
Lizanne V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gasvry, netjies en goed ingerig. Heerlike ontbyt!
Leon P - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese eenhede ten volle toegerus vir sakereisigers.
Heimat Guest House 2 se terugvoer
Hi Leon,
Baie dankie vir jou Review ons wardeer dit baie
Vriendlike groete
Nelize
Hombakazi N - Aug 2023
Algehele gradering
Enjoyed staying at Heimat Guest House.
Phemelo M - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent experience.
Valecia V - Jul 2023
Algehele gradering
Ek het vreeslik lekker gebly by Heimat 2.0. Alles was pragtig en professionele diens. Baie dankie.
Chantelle D - Jul 2023
Algehele gradering
Absolute gem! Recommend to anyone who wants to live in luxury and pay less.
Monica M - Jul 2023
Algehele gradering
Oulike plek, baie lekker gebly.
Lizelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en skoon.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 210, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom