Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazy River Country Estate unit 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 1, Hazy River Country Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 310 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hazy River Country Estate Unit 1 is in Hazyview, 'n subtropiese plaasdorpie in Mpumalanga en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Hierdie bekoorlike huis is op die oewer van die Da Gama-dam.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die oorblywende slaapkamer. Die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kaggel en daar is gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv in die sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Die huis het ook 'n dek met 'n plonspoel en pragtige uitsigte. Daar is baie historiese besienswaardighede in die area, insluitend Pelgrimsrus en die Drie Susters.

Slaapplek

’n Bespreking by Hazy River Country Estate unit 1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Eenheid 1, Hazy River Country Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 310
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 310
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 1, Hazy River Country Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dccf4ce5f2ec24f2c7f164b2a7e89193b66f74b97dca9e2eafc2211781d48579a8eaf8a12e4dc11cb9654d1078a63029624?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 310 per nag, vir 6 mense Unit 1 Hazy River Country Estate 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.158549784249 31.014223241221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem