Hawk 630
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Izak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Grant N - Mrt 2024
Algehele gradering
It was amazing.
Chemorne H - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing!
Herman E - Feb 2024
Algehele gradering
Dit is een pragtige plek om te ontspan en geniet die diere.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Rita B - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, baie interaksie met die diere. In een woord - fantasmagories.
Jacoba D - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker huisie, alles wat mens nodig het.
Lize N - Okt 2023
Algehele gradering
Die huis was goed ingerig en netjies. Alles wat nodig is was daar. Snoekertafel en veerpyltjies het die kinders lekker besig gehou. Baie bekostigbare verblyf en waarde vir geld.
Tanja S - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het 'n rustige gesinsnaweek geniet! Die huis het als wat jy nodig het.
Annamarie G - Sep 2023
Algehele gradering
Beste veblyf in Limpopo.
Mario B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Hawk 630 se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie en dat julle ons plekkie gekies het. Julle is enige tyd weer welkom.
Antoinette L - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier in 'n goed toegeruste huis.
Hawk 630 se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie en dat julle ons plekkie gekies het. Broodrooster reeds vervang baie dankie vir julle terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.
Louwrens L - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker en baie rustig.
Hawk 630 se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie en dat julle ons plekkie gekies het. Julle is enige tyd weer welkom, die diere wag vir julle.
Bernard S - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Hawk 630 se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie en dat julle ons plekkie gekies het. Julle is enige tyd weer welkom.
Bennie B - Jul 2023
Algehele gradering
Asemrowend. Baie mooi en rustig.
Hawk 630 se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie en dat julle ons plekkie gekies het. Julle is enige tyd weer welkom.
Sanet K - Jun 2023
Algehele gradering
Flippen amazing!
Hawk 630 se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie en dat julle ons plekkie gekies het. Julle is enige tyd weer welkom.
Herman E - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik om weer daar te wees.
Hawk 630 se terugvoer
Baie dankie dat julle weer ons plekkie gekies het. Ons sal kyk vir ekstra beligting vir "load-shedding" Julle is enige tyd weer welkom.
Stephanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Skoon, netjies en gerieflik.
Hawk 630 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer en bly julle het dit geniet. Die plekkie word nie geatverteer met die splashpool nie omrede dit juis moelik is om dit mooi blou te hou, Na julle resensie het ons besluit om hom eerder toe te gooi. Hoop ons sien julle gou weer.
Elize F - Des 2022
Algehele gradering
Volledig toegeruste, netjiese en veilige eenheid.
Hawk 630 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om julle sommer vinnig weer terug te verwelkom.
Esther Aletta N - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike naweek.
Hawk 630 se terugvoer
Julle is enige tyd welkom. Bly julle het dit geniet by ons.
Gerrie J - Sep 2022
Algehele gradering
Bakgat-wegbreek.
Hawk 630 se terugvoer
Ons is bly ons kon deel wees van jou wegbreek.
Herman E - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig.
Hawk 630 se terugvoer
Altyd vir ons lekker om te hoor hoe baie mense dit geniet.
Stienie N - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Hawk 630 se terugvoer
Baie dankie dat ons deel kon wees van julle ervaring.
Hendrik S - Jun 2022
Algehele gradering
Die rustigheid van Leeupoort is onmeetbaar.
Hawk 630 se terugvoer
Julle is enige tyd welkom.
Buks B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Hawk 630 se terugvoer
Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom.
Herman E - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het elke dag geniet, dit was een groot ervaring so naby aan die natuur.
Hawk 630 se terugvoer
Dis altyd lekker om te hoor dat mens die plek, net soveel soos die natuur, geniet het. Ons sien uit om julle enige tyd terug te verwelkom.
Riana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike wegbreek naweek in lieflike omgewing.
Hawk 630 se terugvoer
Sien uit om julle weer te verwelkom, dankie vir die terugvoer.
Maryna J - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker kuierplekke en alles wat jy kan nodig vir 'n selfsorgplek is beskikbaar.
Hawk 630 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering, ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Robert C - Des 2021
Algehele gradering
Great place.
Hawk 630 se terugvoer
Thank you we value and appreciate your feedback. Glad you enjoyed your stay, hope to see you soon.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hawk 630, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom