Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartland Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Neem kennis dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos met bespreking deur die instansie voorsien, moet aanvaar.
- 'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in die kothuis, maar gaste is welkom om op die stoep te rook.
- Slegs die toegelate aantal gaste, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien dié aantal oorskry word, sal gaste gevra word om die kothuis onmiddellik te ontruim.
- Gaste moet asb. die Wi-Fi met respek gebruik.
- Beddegoed sal een keer per week vir besprekings van 5 dae en langer geruil word.
- Gaste moet die instansie in kennis stel van enige skade.
- Neem kennis dat die eienaar op die perseel woon.
- Die swembad en tuin is ongelukkig nie by die huur ingesluit nie.
- Persone wat van Hartland Gastehuis gebruik maak, doen dit op eie risiko en die bestuur sal nie verantwoordelikheid aanvaar vir skade, verlies of beserings wat gaste mag opdoen tydens die verblyf nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8ee4273d62dc06b90c5b688709a95d5c94133f19d7097bf61151156644e4847a96805dfea366f6b0bee2a1a331e532d244a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Off the R363 Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.661903870074 18.473345592248
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem