Hartenbos Landgoed 38
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hartenbos Landgoed 38 is 'n gerieflike vakansiehuis vir 4 gaste op 'n landgoed.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer langsaan. Die onderste slaapkamer se badkamer het 'n bad en 'n stort, en die boonste kamer het net 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank waar gaste hul etes kan geniet.
Gaste kan in die sitarea of binnebraai-area ontspan. Gaste moet hulle eie braairooster saambring. Parkeerplek word voorsien. Daar is DStv Access, maar geen WiFi nie.
Hartenbos bied verskillende doendinge soos visvang, swem, walvis-, dolfyn- en robkyk Mei tot November, inkopies doen en eet by die Hartenbos Seefront, en gaste kan die Waterpark of die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Hartenbos Landgoed 38 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Iris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Landgoed 38 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom