Hartenbos Landgoed 38
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Iris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ulandi G - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean and safe. Lovely home.
Johan S - Apr 2023
Algehele gradering
Veilige en rustige omgewing. Plek is netjies en skoon.
Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Baie dankie Johan. Waardeer die mooi woorde. Altyd 'n plesier om jou te ontvang.
Adriaan W - Apr 2023
Algehele gradering
'n Rustige natuurskoonlandgoed waar hasies vrylik wei.
Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Baie dankie Adriaan, waardeer jou mooi woorde.
Lorenda V - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en voel soos huis.
Musa L - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely, quiet and relaxing.
Conny C - Nov 2022
Algehele gradering
Very peaceful and great location.
Tanya T - Okt 2022
Algehele gradering
Bly altyd baie lekker daar.
Cortney B - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was asemrowende atmosfeer, baie veilig en sentraal vir as jy will rondbeweeg.
Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Baie dankie Cortney.
Ek is bly julle het dit geniet.
Ek waardeer die mooi kommentaar.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Mart-marie B - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful, peaceful.
Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Thank you so much for the beautiful review.
Thank you for taking such good care of my home.
You were wonderful tenants.
All the best
Iris
Ivor B - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Baie dankie Ivor, julle was uitstekende gaste.
Johan S - Mei 2021
Algehele gradering
Die verblyf is baie netjies, goed toegerus met alles wat 'n gesin benodig.
Lees meerHartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar, waardeer dit opreg.
So bly jy het lekker gerus.
Enige tyd weer welkom.
Mooiste dag
Iris Hall
Sonja P - Apr 2021
Algehele gradering
Welkome rusplek.
Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Baie dankie, waardeer die mooi woorde.
Bly julle het julle besoek geniet.
Groete,
Iris
Annette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Lieflike en baie gerieflike plek!
Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Baie dankie Annette, waardeer dit.
Isabella C - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit het gevoel of ons tuis is in ons eie huis.
Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Baie baie dankie, waardeer dit opreg.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom