Hart-se-Punt
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Elize L - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige kuier in luukse woonstel, in pragtige dorp.
Hannes En Marie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en 'n veilige plek met baie goeie diens.
Hart-se-Punt se terugvoer
Dankie Hannes en Marie. Dit was ʼn voorreg om julle as gaste te akkommodeer. Hoop ons sien gou weer!
Marius D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker met goeie weer.
Hart-se-Punt se terugvoer
Dankie Marius. Sien julle weer vorentoe.
Groete
Willie
Elizna V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier, vars seelug en lieflike weer.
Lees meerHart-se-Punt se terugvoer
Hi Elizna
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is altyd dankbaar vir gaste soos julle wat ons akkommodasie waardeer en ook in 'n netjiese toestand nalaat.
Hoop ons sien julle weer vorentoe!
Hannes V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Hart-se-Punt se terugvoer
Dankie Hannes
Ons waardeer jou resensie.
Groete
Willie en Elna Esterhuysen
Charles V - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties, netjiese plek, rustige omgewing en lekker privaatheid.
Hart-se-Punt se terugvoer
Dankie Charles.
Resensies soos joune maak ons werk uiters aangenaam.
Groot waardering.
Groete,
Willie
Aaqielah S - Jan 2023
Algehele gradering
Close to the beach with gas stove.
Lees meerKarien W - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gerus!
Hart-se-Punt se terugvoer
Hi Karien
Baie dankie vir jou resensie.
Willie
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom