Hardekool Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Maretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Cheryl K - Sep 2023
Algehele gradering
It was a pleasant stay, staff friendly and helpful.
Hennie L - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Nadia H - Jul 2023
Algehele gradering
Baie oulik.
Hennie V - Jul 2023
Algehele gradering
Slegs oorslaap.
Roelof S - Jun 2023
Algehele gradering
Well-organised and location well-situated.
Hannelie J - Jun 2023
Algehele gradering
Ek ken Hardekool vir baie jare. 1ste besoek met nuwe eienaars. Die rolstoeltoeganklikheid is nogsteeds nie op standaard nie. Kan nêrens uitkom behalwe die kamer nie en die helling van die ramp is gevaarlik hoog!
Lees meerBarend H - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik en baie hulpvaardig en netjies.
Damien S - Mrt 2023
Algehele gradering
Hard coal was very comfortable.
Philip S - Feb 2023
Algehele gradering
Very nice, just hot!
Megan C - Feb 2023
Algehele gradering
Hardekool Gastehuis het 'n wow-uitsig oor Thabazimbi en ek sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel.
Tobias C - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig en baie mooi uitsig.
Talita B - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, mooi ligging en veilig.
Tamaryn D - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Marinus K - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Leon V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye diens.
Daan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Geen onderhoud.
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Jourdan Straat, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom