Happiness in Arniston
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesde Laan 23, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 430R1 620 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Happiness is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 8 gaste in Arniston en is net 650 m vanaf die strand.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim vermaakarea met 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n sitarea wat na 'n onderdakstoep lei. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 2 van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Nog 'n kamer het 2 enkelbeddens vir 2 kinders en die badkamers het storte. 'n Warmwaterbuitelugstort is beskikbaar. Linne word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis het 'n ysmasjien, 'n yskas-vrieskas, boksvrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar.
Gaste kan hul maaltye by die ontbyttoonbank of buite by die eetarea geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en 'n snoesige kaggel. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die stoep wat 'n ingeboude braai-area het. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël is. Die eiendom het laserstraalsekuriteit. Rook word nie binne die huis toegelaat nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 173
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Sesde Laan 23, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Happiness in Arniston het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesde Laan 23, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom