Happi-Nest
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2024 tot 30 Mei 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3553 Steenbokstraat, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 870R1 683 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Happi-Nest is 'n lieflike, ruim selfsorghuis in die ongerepte bosomgewing van Marlothpark en is sowat 1 km vanaf die Krokodilrivier en 170 m vanaf Olifantstraat. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n verskeidenheid buitengewone ervarings.
Die verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer op die grondverdieping het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer met 'n plafonwaaier. Die oorblywende slaapkamers het lugversorging en óf koningingrootte-beddens óf 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers waarvan elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en klein handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n koffietafel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met asemrowende uitsigte oor die omliggende bos en die wildbewarea. Gaste kan 'n piekniek in die tuin geniet of om die ingeboude braai kuier en die rustige omgewing inneem. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 2 voertuie. Marlothpark spog met verskeie aktiwiteite soos bergfietsry, spa-behandeligs, piekniekplek, restaurante en winkelsentrums.
Slaapplek
’n Bespreking by Happi-Nest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
(Faans) Stephanus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Maande gelys 12
Ligging
- 3553 Steenbokstraat, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Happi-Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3553 Steenbokstraat, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom